7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Die USB se SBA-ontwikkelingsprogram in die Oos-Kaap bekend gestel
Klein ondernemings wat in die Oos-Kaap in bedryf is, sal by 'n nuwe ontwikkelingsprogram baat vind. Dié is 'n gesamentlike onderneming tussen die Kleinsake-akademie (SBA) van die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) en die Joe...
Stellenbosch University
Edwill leef sy droom by Maties
As 'n student aan die Universiteit Stellenbosch leef die 19-jarige Edwill van der Merwe sy droom. "Ek wou nog altyd 'n Matie gewees het," vertel die Maties-rugbyspeler met trots. Van der Merwe het vanjaar sy debuut vir Steinhoff Maties...
Stellenbosch University
Navorsers, beleidmakers werk saam om verandering in onderwyssektor te bewerkstellig
Daar is verskeie ingrypings wat 'n mens sou kon oorweeg om die ongelykheid in die samelewing aan te spreek, maar die werklike verandering moet in die onderwyssektor plaasvind. Met hierdie woorde het prof Servaas van der Berg, hoofnavorser...
Stellenbosch University
Ahmed Kathrada besoek die US Museum vir filmvertoning
Ahmed Kathrada, anti-apartheid aktivis en voormalige politieke gevangene op Robben Eiland, het die Universiteit Stellenbosch (US) museum gister (22 Augustus) besoek, die dag na sy 87ste verjaarsdag op Sondag. Meer as 'n 100 gaste het die...
Stellenbosch University
Om dapper te wees in ‘Dapper nuwe wêreld’
" O brave new world, that has such people in it!" Laasgenoemde aanhaling kom uit Aldous Huxley se tegno-distopiese boek, Brave New World, wat in 1932 gepubliseer is. Dit kom oorspronklik uit die Shakespeare-drama, The Tempest. Met Huxley se...
Stellenbosch University
Harde werk en deursettingsvermoë lei tot Varsitybeker-debuut vir Matie-rugbyspeler
Logan Boonzaaier se verhaal bewys nie net dat drome waar word of dat harde werk beloon word nie, maar ook dat die strukture wat die Universiteit Stellenbosch en Maties Sport skep om voornemede en huidige studente-atlete by te staan, werk...
Faculty of Science
Stryd teen dodelike malariaparasiet: klein hitteskok-proteïene nou die teiken
Malaria veroorsaak deur die Plasmodium falciparum-parasietspesie, is steeds die dodelikste vorm van malaria wat wêreldwyd gesondheidsuitdagings bied Nuwe navorsing deur navorsers by die Universiteit Stellenbosch toon dat drie klein, hoogs...
Stellenbosch University
Erns met harsingskudding
Harsingskuddingbeserings in sport is algemeen, en ʼn nuwe eenheid by die Universiteit Stellenbosch sal hom daarop toespits om hierdie probleem deur navorsing en behandeling die hoof te bied. ʼn Gevorderde harsingskuddingseenheid word...
Stellenbosch University
Eenheid vir Gelykwaardigheid vier n dekade-lange venootskap met MIV NPO
Sonder 'n gevoel van omgee kan daar ook geen gevoel van gemeenskap wees nie. Hierdie woorde deur Anthony D'Angelo het goed gepas by die vieringe van Donderdag, 5 Oktober toe die Universiteit Stellenbosch se Eenheid vir Gelykwaardigheid saam...
Stellenbosch University
Deelnemers aan konferensie baat by terugvoering en interaksie
Konferensies soos die jaarlikse Streeknavorsingskonferensie vir Opvoedkunde-studente (ESRRC) het groot waarde en navorsers, studente en studieleiers behoort aangemoedig te word om dit by te woon. Dit is die mening van dr. Audrey Wyngaard...