7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Sunelle Hanekom voltooi ‘n kringloop van tikster tot meestersgraad
Sunelle Hanekom, 'n jare lange personeellid by die Stellenbosch Besigheidskool, het vandeesweek haar MPhil-graad in Wetenskap- en Tegnologiestudie ontvang. Nadat sy haar loopbaan as tikster en PA begin het, het sy later in haar lewe na...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Strijdom gaan lei biomediese wetenskappe met ‘n fokus op uitnemendheid, deernis en innovasie
Prof Hans Strijdom is aangestel as Uitvoerende Hoof van Biomediese Wetenskappe, met die doel om voort te bou op die departement se sterk fondament deur drie kernpilare: uitnemendheid, deernis en selfverantwoording. Hy beplan nouer belyning...
Stellenbosch University
Planne om terug te keer kampus toe
Beste kollegas en studente Ek bied graag terugvoer oor die besluite wat op Maandag 4 Oktober 2021 by die mees onlangse vergadering van ons Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) geneem is, waar ons ook die pas verkose...
Stellenbosch University
Navorsing help geamputeerde naellopers vinniger hardloop
Atlete met onderste ledemaat-amputasies wat later vanjaar by die Rio Paralimpiese Spele aan die 400m-naelloop gaan deelneem kan dalk hul kanse op sukses verbeter deur stywer prosteses te gebruik. Stywer prosteses help atlete in langer...
Stellenbosch University
Verband tussen diabetes en TB in die kollig vir Wêreld-gesondheidsdag
Wêreldgesondheidsdag word jaarliks op 7 April herdenk en die tema vir vanjaar se viering is "Klop Diabetes". Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe doen belangrike navorsing om lig te werp op die...
Stellenbosch University
Nuwe tegniek maak sterilisasie veilig vir almal
In Februarie is die fokus op voortplantingsgesondheid. Dit verwys na mense se vermoë om kinders te hê en die vryheid om te besluit wanneer en hoe gereeld hulle dit wil doen. 'n Belangrike kenmerk van goeie voortplantingsgesondheid is om...
Stellenbosch University
US se Konvokasie moet drie raadslede verkies; vierde lid later
Die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) kan binnekort uit 12 genomineerde kandidate vir nuwe Raadslede stem. Die ampstermyn van drie raadslede deur die Konvokasie verkies, verstryk op 1 April 2016, terwyl een raadslid bedank...
Stellenbosch University
SUNSEP betrokke by internasionale wetenskapekspo
Die Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes bied leerders die geleentheid om te leer hoe om navorsing op 'n wetenskaplike manier te doen en dit is hoekom die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Pedagogie (SUNSEP) en Fakulteit...
Stellenbosch University
Van der Merwe ewenaar wêreldrekord
Maties Parasport se Fanie van der Merwe het die skare op hul voete gehad met sy wêreldrekordtyd in die 100m (T37) en homself heeltemal verras. Van der Merwe het die tyd van 11.46 sekondes op die eerste dag van die ASA Senior Baan- en...
Stellenbosch University
Skryf nou in vir die US se eerste gratis en oop aanlyn kursus
Inskrywings vir die Universiteit Stellenbosch (US) se eerste gratis en oop aanlyn kursus (in Engels algemeen bekend as 'n MOOC – Massive Open Online Course) het Maandag, 18 Julie, oopgemaak. Registreer hier. Kyk voorskou . Dié vier week...