7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2018
Universiteit Stellenbosch Toekennings vir Uitnemende Onderrig Die jaarlikse Universiteit Stellenbosch Toekennings vir Uitnemende Onderrig sal gedurende die tweede semester van 2018 plaasvind. Die toekennings is in 2017 ingestel om...
Stellenbosch University
Prof Homi Bhabha besoek die Universiteit Stellenbosch
Professor Homi Bhabha, die wêreld voorste na-koloniale literêre teoretikus en Direkteur van die Mahindra Geesteswetenskappe-sentrum by Harvard Universiteit , besoek die Universiteit Stellenbosch volgende week. · Prof Bhabha is beskikbar...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch ontvang gendertoelaag van Meghan Markle
Die hertogin van Sussex, Meghan Markle, het Dinsdag (1 Oktober 2019) aangekondig dat 'n gendertoelaag van die Vereniging van Statebondsuniversiteite (ACU) aan drie Suid-Afrikaanse universiteite toegeken is. Die begunstigdes is die...
Stellenbosch University
Allan Gray: Verklaring deur die Universiteit Stellenbosch
Die Universiteit Stellenbosch (US) betreur die dood van Allan Gray - entrepreneur, belegger en filantroop - wat so 'n positiewe impak op die lewens van ons studente gemaak het. Die Allan Gray Orbis-stigting is al sedert 2012 een van ons...
Stellenbosch University
Nadine Moodie tot Stellenbosch se Universiteitsraad benoem
Me Nadine Moodie, 'n bestuurs- en strategiekonsultant, is as lid van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) verkies. Twee lede word deur die raad self verkies, terwyl die res verskeie belanghebbers van die Universiteit...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch stel nuwe visuele simbole bekend
“Die Kring", 'n brons kunsinstallasie bestaande uit 11 voortreflike Suid-Afrikaanse vroulike denkleiers, is die jongste inisiatief wat deel uitmaak van 'n uitgebreide visuele regstellingsproses op die kampusse van die Universiteit...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch ontvang memorandum van DAK Netwerk
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (9 April 2021) 'n memorandum van die DAK Netwerk in ontvangs geneem. Die memorandum hou verband met die Universiteit se hersiening van die Taalbeleid, en spesifiek met die posisie van Afrikaans...
Stellenbosch University
Nuwe logo vir Universiteit Stellenbosch bekend gestel
Die reis na 'n nuwe handelsmerkidentiteit vir die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n belangrike mylpaal bereik toe die Raad vandag (Dinsdag 13 April 2021) 'n nuwe logo vir die instelling goedgekeur het. Die nuwe 'S'-stroomlogo sal die...
Stellenbosch University
Nuwelinge dié week by Universiteit Stellenbosch verwelkom
Meer as 5 000 nuwelingstudente, vergesel deur hul ouers, sak vandeesweek op Stellenbosch toe vir die aanvang van hul akademiese reis aan die Universiteit Stellenbosch (US). Hoewel talle studente, veral diegene wat in inhuiskoshuise sal...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch installeer sanitêre doekiesmasjiene op kampus
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n beduidende stap geneem om menstruasie-armoede te beëindig deur moderne sanitêre doekiesmasjiene op kampus te installeer. Die masjiene is moontlik gemaak deur die geldelike ondersteuning van 'n...