7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Sewe stappe wat staatsbestuur in Suid-Afrika sal verbeter
Die volgende artikel deur dr Dirk Brand, buitengewone senior lektor by die Skool vir Publieke Leierskap, Universiteit Stellenbosch, is in The Conversation van 26 Mei 2019 gepubliseer: Na afloop van die onlangse verkiesings het Suid-Afrika...
Stellenbosch University
Voorkoming van wandade en die Verantwoordelikheid om te Beskerm
SIGLA @ Stellenbosch het saam met die Koninklike Deense Ambassade (RSA) en Koninklike Deense Verdedigingskollege 'n 'n tafelgesprek en openbare lesing gereël oor die voorkoming van wandade deur die handhawing van die Verantwoordelikheid om...
Stellenbosch University
AvOL 2019: Sluitingsdatum vir indiening van abstrakte uitgestel tot 23 Augustus 2019
Neem asb. kennis die sluitingsdatum vir die indiening van abstrakte vir die 2019 AvOL konferensie uitgestel is tot Vrydag 23 Augustus 2019. Die Universiteit van Stellenbosch (US) se jaarlikse konferensie oor die Akademieskap van Onderrig en...
Stellenbosch University
Prof Deon de Bruin lewer sy intreerede
Prof Deon de Bruin, hoogleraar in Bedryfsielkunde aan die Universiteit Stellenbosch, het sy intreerede met die titel Measurement in Industrial Psychology: Advances in theory and practice, op 19 Augustus 2019 gelewer. Prof De Bruin se...
Stellenbosch University
Afrika Digitale Universiteits Netwerk
Die ADUN bestaan hoofsaaklik uit akademici in hoër onderwys in Afrika sowel as ander belanghebbendes in die verskillende fasette van tegnologie-integrasie in die HO-kurrikulum. Die netwerk takel die aard van die kontemporêre universiteit...
Stellenbosch University
Vermy prysbeheer in krisistye – dit werk nie
Die artikel, The case for avoiding price controls in times of crisis: they don't work, deur prof Willem Boshoff, mededirekteur van die Sentrum vir Kompetisiereg en Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, is op 6 Mei 2020 deur The...
Stellenbosch University
US-Konvokasie: Nominasies is oop
Lede van die Universiteit Stellenbosch (US) se Konvokasie word uitgenooi om lede te benoem om vir 'n termyn van drie jaar in die uitvoerende komitee te dien nadat drie vakatures in die uitvoerende komitee van die Konvokasie ontstaan het...
Stellenbosch University
Wat sal die klas van 2020 aan ons sê?
'n Meningsartikel, #changethestory: What will the class of 2020 say to us? deur Lorenzo A Davids, is op 3 November 2020 deur die Cape Argus en IOL gepubliseer: Leerders van die armste skole in Suid-Afrika staan 'n beduidende kans op...
Stellenbosch University
Innovasie noodsaaklik vir oorlewing van sake-ondernemings
Die volgende artikel deur Silke Colquhoun het in JSE Magazine in Januarie 2020 verskyn onder die titel " That's the idea": Suid-Afrikaanse sake-ondernemings moet meer tyd en hulpbronne aan navorsing en ontwikkeling bestee; nie net ter...
Stellenbosch University
Nominasies oop vir Visepresident van die Konvokasie
Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch word hiermee uitgenooi om lede te benoem om vir 'n termyn van drie jaar as Visepresident te dien nadat die vorige Visepresident uit die posisie bedank het. Die termyn van die nuut...