7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
"What Lies Beneath Table Mountain..."
What Lies Beneath Table Mountain or All Models are Wrong, but Some are Useful inaugural lecture - Prof. Alex Kisters After two years, the Faculty of Science finally caught up with Professor Alex Kisters and, on August 2nd, he delivered a...
Stellenbosch University
FGGW blink uit by konferensie oor onderrig en leer
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het uitsonderlik presteer by die Universiteit Stellenbosch se konferensie oor die Vakkundigheid van Onderrig en Leer wat onlangse in Somerset Wes gehou is. Amper 'n kwart (22%) van...
Stellenbosch University
Mandeladag: Kenners fokus op Madiba se blywende eienskappe
Moed, diplomasie en 'n verbintenis to demokrasie — hierdie is maar net enkele van die eienskappe wat by 'n mens opkom wanneer jy aan Nelson Mandela dink. Ter viering van Nelson Mandela Internasionale Dag op 18 Julie, besin kenners aan die...
Stellenbosch University
Geen toegang vir gaste sonder kaartjies
Aangesien sitplek in die Coetzenburg Sentrum beperk is, en die Universiteit Stellenbosch aan nasionale wetgewing en munisipale ordonnansies moet voldoen, word slegs 'n spesifieke aantal sitplekkaartjies vir gaste per graduandus* toegeken...
Stellenbosch University
Gradeplegtigheid: Geen toegang vir gaste sonder kaartjies
Aangesien sitplek in die Coetzenburg Sentrum beperk is, en die Universiteit Stellenbosch aan nasionale wetgewing en munisipale ordonnansies moet voldoen, word slegs 'n spesifieke aantal sitplekkaartjies vir gaste per graduandus* toegeken...
Stellenbosch University
Meer produkte van BTW vrygestel
'n Artikel deur Sibonelo Radebe van The Conversation Africa, Zero rated VAT items: how South Africa is going about expanding the list, is op 27 Augustus 2018 in The Conversation gepubliseer: Suid-Afrika prosesseer tans 'n nuwe verslag deur...
Stellenbosch University
Suid-Afrika betaal 'n hoë prys vir disfunksionele plaaslike regering
Die artikel, South Africa is paying a heavy price for dysfunctional local government, deur Dirk Brand, buitengewone se nior dosent by die Skool vir Publieke Leierskap, Universiteit Stellenbosch, is in The Conversation van 3 September 2018...
Stellenbosch University
Aansoeke nou ingewag: Voltydse PhD beurse
Die Nagraadse Skool vir Lettere en Sosiale Wetenskappe is ʼn HOOP Projek-inisiatief in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe van die Universiteit Stellenbosch om doktorale opleiding en vakkundigheid in Afrika te versterk en te...
Stellenbosch University
Studente in Satellietingenieurswese presteer op internasionale platform
Gabriël Roux en Jürgen Lüdemann, nagraadse studente in Satellietingenieurswese, het presteer by die IAC-2018 deur top toekennings te ontvang tydens die twee sessies waar kompetisies vir die studente-referate gehou is. Bykans 7 000...
Stellenbosch University
Aansoeke nou ingewag: Voltydse PhD-beurse in die Lettere, Geestes- en Sosial Wetenskappe
Die Nagraadse Skool vir Lettere en Sosiale Wetenskappe is 'n HOOP Projek-inisiatief in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappevan die Universiteit Stellenbosch om doktorale opleiding en vakkundigheid in Afrika te versterk en te...