7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Wiskundige Statistiek-honneursgraduatus met gesogte Kanseliersmedalje vereer
Jean Durand, 'n Wiskundige Statistiek-graduatus met Datawetenskap as fokus, is die ontvanger van vanjaar se gesogte Kanseliersmedalje van die Universiteit Stellenbosch (US). Die medalje word jaarliks aan 'n finalejaar- of nagraadse student...
Stellenbosch University
US betreur heengaan van prof Christo Viljoen
Die Universiteit Stellenbosch (US) is hartseer om te verneem van die afsterwe vanoggend (13 Januarie 2023) van prof Christo Viljoen, 'n gewaardeerde lid van ons universiteitsgemeenskap. Prof Viljoen het dwarsdeur sy lewe 'n beduidende...
Stellenbosch University
US verleen eregraad aan voorste geestesgesondheidskenner
Prof Vikram Patel, 'n vooraanstaande geestesgesondheidskenner van internasionale aansien, is met 'n eregraad deur die Universiteit Stellenbosch (US) by sy Desembergradeplegtigheid vereer. Hy het die graad Doktor in die Filosofie (DPhil)...
Stellenbosch University
Inisiatief vir Ontluikende Akademici aanlyn en aan die gang
Inisiatief vir Ontluikende Akademici aanlyn en aan die gang Die Inisiatief vir Ontluikende Akademici (oftewel “ESI") in US Internasionaal se Africa Centre for Scholarship (ACS) het in 2020 kwalik sy vere begin regskud om sy beoogde...
Stellenbosch University
ADA brei uit met Webinaar-Woensdae
US Internasionaal se Afrika Doktorale Akademie (ADA) bied sedert 2009 vermoëbouprojekte vir huidige en voornemende PhD-kandidate, studieleiers en navorsers aan. Met sy jaarlikse somer- en winterskole – 'n vlagskipprojek – het die ADA oor...
Physiological Sciences
Eerste “onderrighandboek” oor outofagie nou beskikbaar
'n Komplekse sellulêre proses genaamd outofagie is die onderwerp van 'n belangrike nuwe handboek wat meer as 30 jaar se navorsing in hierdie groeiende studieveld saamvat. Outofagie is 'n proses waardeur uitgediende, toksiese of beskadigde...
Innovation and Commercialisation
Meer as twee dekades van uitnemendheid in genetiese toetsing en innovasie: Unistel Medical
Verkenning van die genetiese diagnostiese en toetslaboratorium in beide die menslike en dierlike mark
Innovation and Commercialisation
Van opstart tot ruimteleier: Die CubeSpace-storie
CubeSpace is 'n baanbrekende ruimtetegnologiemaatskappy wat spesialiseer in volledig geïntegreerde Houdingbepaling- en Beheerstelsels (ADCS) vir satelliete om presiese oriëntasie- en rigtingaanpassings te verseker.
Innovation and Commercialisation
LaunchLab Demodag Belig Nuwe Tegnologie-ondernemings
Op 2 Oktober 2025 het die Universiteit Stellenbosch (US) se LaunchLab sy Countdown Demodag in Stellenbosch aangebied, waar entrepreneurs en navorsers hul tegnologiegedrewe ondernemings aangebied het om te bepaal of hul innoverende idees die...
Maties Sport
Vernon soek Varsitybeker
Hy hoop om in die voetspore van die legendariese Springbok Tendai ‘Beast’ Mtawarira te volg. Beast is die inspirasie agter Vernon Matongo (22) se besluit om sy eie stempel op rugby af te druk. Dié Maties Rugby-loskopstut, is afkomstig van...