7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Leer en Onderrigverryking Seminaar: 12 Maart 2020
U word uitgenooi na die eerste van vier kwartaallikse Leer en Onderrig Seminare onder die vaandel van die Vise-Rektor (L&O), Prof Arnold Schoonwinkel, en die Afdeling: Leer- en Onderrigverryking. Onderwerp: Verskuiwende pedagogiese...
Stellenbosch University
Konvokasievergadering op 7 Desember gehou
Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch word uitgenooi na die jaarvergadering van die Konvokasie op Donderdag 7 Desember 2023 om 18:00 SAST. Die jaarvergadering van die Konvokasie is 'n belangrike geleentheid wat dit vir...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die lewe: Heilet Bertrand
As bestuurder van die Instituut vir Toekomsnavorsing (ITN) is Heilet Bertrand dink altyd vooruit om kliënte op hoogte van toekomstige neigings en ontwikkelings. Bertrand sê haar werk by die Stellenbosch Bestuurskool (SBS) is nommerpas vir...
Stellenbosch University
’n Jaar van transformasie: SciMathUS vier studenteprestasies
Meer as 133 studente het in 2023 'n lewensveranderende reis aangepak deur die uitdaging te aanvaar om die universiteitsvoorbereidingsprogram SciMathUS te voltooi en sodoende hulle toekoms 'n beter koers te laat inslaan. Hulle prestasies en...
Stellenbosch University
US Internasionaal maak gereed vir vanjaar se somerskool
deur Werner de Wit US Internasionaal bied jaarliks sedert 2001 'n skool in Junie en Julie aan om met die somer in die noordelike halfrond saam te val. Die somerskool, wat as 'n enkele pasgemaakte kursus vir een spesifieke vennoot begin het...
Stellenbosch University
Periperi U/UNDP-kursus help bou ramprisikovermoë in Sahel
Periperi U, 'n vennootskap van Afrika-universiteite wat plaaslike ramprisikobestuursvermoë bou, het onlangs 'n vier weke lange aanlyn kursus oor klimaats- en ramprisikofinansiering (KRRF) aangebied. Die kursus, wat in samewerking met die...
Stellenbosch University
Maties skaakmeester is trots op Rektorstoekenning
Daniel Barrish het al saam met sy oupa begin skaak speel nog lank voordat hy laerskool toe is. In graad 1 het in sy eerste nasionale junior kampioenskapstoernooi meegeding en gewen. Sedertdien is skaak 'n belangrike deel van sy lewe. Hy...
Stellenbosch University
Topdosent deel oor haar onderrigbenadering
Lynn Chambers het die afgelope drie jaar deurgaans erkenning van eerstejaarstudente ontvang as hul topdosent. By Universiteit Stellenbosch se jaarlikse toekenningsgeleentheid vir eerstejaarspresteerders was die kollig nie net op die...
Stellenbosch University
Prof Jaap Durand: struggle-aktivis en uitgelese akademikus
As 'n universiteitsgemeenskap treur ons saam met die res van Suid-Afrika oor die afsterwe van Matie-alumnus en uitgelese akademikus, teoloog en struggle-aktivis prof Johannes Jacobus Fourie (Jaap) Durand. Durand, wat op 24 Januarie 2022...
Stellenbosch University
Maties se personeelsokkerspan die kampioene by USSA-toernooi
Maties se personeelsokkerspan het onlangs koning gekraai in Universiteitsport Suid-Afrika (USSA) se Personeeltoernooi vir 2022 in Makhanda (Grahamstad). En die span sien reeds daarna uit om hul titel by volgende jaar se toernooi te verdedig...