7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
SA ambassadeur in Ierland besoek Dublinse Maties vir eerste Maties-in-Ierland-geleentheid
Vyftig alumni in Dublin het in Julie vanjaar aangesit vir 'n dinee saam met prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, en die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Ierland, Haar Eksellensie me Yolisa Maya, by...
Stellenbosch University
George Claassen eerste ontvanger van US se Media Lewenslange Prestasie-toekenning
Prof George Claassen, voormalige hoof van die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch (US) en adjunkredakteur van Die Burger, is die eerste ontvanger van die US se Media Lewenslange Prestasie-toekenning. Lees die...
Stellenbosch University
#USjeugdag: 'Geniet die klein dingetjies; droom die onmoontlike drome'
Stehan Malherbe, 'n derdejaar BSc-student, glo dat die jeug hul plek in ons land moet volstaan, en dat hul gedagtes, aksies en drome die grondslag is waarop die toekoms van ons land gebou gaan word. Gedurende Jeugmaand plaas ons die kollig...
Stellenbosch University
Maties-watersport sterk by Spele verteenwoordig
Vier waterpolo-spelers – Lwazi Madi, Cameron Laurenson, Jason Evezard en Ross Stone – twee afrigters, Cedric Finch (swem) en Vaughn Marlow (waterpolo), en die Maties Sport-klubbestuurder, Candice Williams vervul almal lewenslange ambisies...
Stellenbosch University
Thys Visser-gedenklesing
Die Thys Visser-gedenklesing word al om die twee jaar deur die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aangebied. Vanjaar word dit deur prof Emmanuel Akyeampong van die Sentrum vir Afrika Studies aan Harvard Universiteit in die VSA...
Stellenbosch University
SciMathUS loods #ChangingLives-veldtog
Die SciMathUS-program (Wetenskap en Wiskunde aan die Universiteit Stellenbosch), in samewerking met die Universiteit se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge het sy #ChangingLives-veldtog van stapel gestuur om die program se 20-jaar...
Stellenbosch University
US vereer wyle Rachel Kachaje vir haar visionêre leierskap
Die Universiteit Stellenbosch het vandeesweek wyle me Rachel Kachaje, wat vroeër vanjaar oorlede is, postuum met 'n eredoktorsgraad vereer. Die graad Doktor in die Wysbegeerte (DPhil ), postuum honoris cause, is aan haar toegeken vir haar...
Stellenbosch University
Paartjie ontvang saam-saam hul PhD's
Die vreugdevure het Maandag behoorlik in die Shange-Juba huishouding gebrand toe beide dr. Nompumelelo Shange en dr. Roderick Juba hul doktorsgrade in die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch ontvang het. Dr. Shange...
Stellenbosch University
Thuli Madonsela ontvang hoogste Franse eerbewys
Prof Thuli Madonsela, bekleër van die Fakulteit Regsgeleerdheid se navorsingsleerstoel in sosiale geregtigheid aan die Universiteit Stellenbosch, is deur die Franse President, mnr Emmanuel Macron, aangestel as Chevalier (Kavalier) in die...
Stellenbosch University
Leer en Onderrigverryking Seminaar: 12 Maart 2020
U word uitgenooi na die eerste van vier kwartaallikse Leer en Onderrig Seminare onder die vaandel van die Vise-Rektor (L&O), Prof Arnold Schoonwinkel, en die Afdeling: Leer- en Onderrigverryking. Onderwerp: Verskuiwende pedagogiese praktyke...