7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Onderwysnavorsing in die kollig by konferensie
Drie internasionale gaste en ongeveer 120 deelnemers, onder andere onderwysnavorsers, beleidmakers en PhD-studente, het op 6 en 7 September die vierde jaarlikse konferensie oor Kwantitatiewe Onderwysnavorsing in Stellenbosch bygewoon. Die...
Stellenbosch University
AAS vereer Nachega met genootskap
Prof Jean Nachega is onlangs deur die African Academy of Science (AAS) vereer toe hy as ʼn genoot aanvaar is. Nachega is die Direkteur van die Sentrum vir Aansteeklike Siektes en ʼn buitengewone professor in die Departement Geneeskunde aan...
Stellenbosch University
TygerMatie met groot hart is nuwe Mej Varsity Cup
Ayabonga Zantsi, die finalejaar- arbeidsterapiestudent wat as Mej. Varsity Cup 2019 gekroon is, gaan haar platform gebruik om gemeenskapsprojekte te bevorder waarby sy reeds betrokke is. Een van hierdie projekte waartoe sy en ander lede van...
Stellenbosch University
Studente-atlete vang graad
Druk deur, werk hard, moenie opgee nie en geniet dit! Dit is die raad van Maties Sport-studente-atlete wat by die Universiteit Stellenbosch (US) se gradeplegtigheidseremonies van 10-14 Desember hul graad gekry het. Hoewel sommige van hulle...
Stellenbosch University
Studentebefondsing steeds krities, sê Rektor vir vennote
Ons benodig steeds u ondersteuning. Dit was prof Wim de Villiers se boodskap aan donateurs by twee sake-ontbytgeleenthede vroeër vanjaar in onderskeidelik Johannesburg en Kaapstad waar hy die privaat sektor aangespoor het om vennootskappe...
Stellenbosch University
US-steundienstepersoneel stel norme in oorleg met Europese eweknieë
In Julie 2018 sou die destydse president Nelson Mandela sy 100ste verjaarsdag gevier het, saam met die Universiteit Stellenbosch (US) wat vanjaar sy Eeufeesjaar herdenk. Op 11 November 1987 het Madiba 'n eredoktorsgraad van die Karl-Marx...
Stellenbosch University
Intydse vertaling van bladmusiek na Braille in die klaskamer
'n Rekenaarwetenskapstudent van die Universiteit Stellenbosch, Cameron Raven, het 'n sagtewareprogram ontwikkel wat bladmusiek na Braille, en omgekeerd, kan vertaal. Cameron het die stelsel spesifiek vir die onderrig van musiek tot op Graad...
Stellenbosch University
#US99-veldtog samel R1 miljoen in om studieskuld te verlig
Die Universiteit Stellenbosch (US) se voor-eeufeesfondsinsamelingsveldtog, #US99, wat daarop gemik was om studieskuld te verlig, het sy aanvanklike teiken van R99 999 en sy daaropvolgende teiken van R999 999 oortref. Hierdie nuus het die...
Stellenbosch University
Akademiese Diplomasie bevorder die implementering van Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte (VOD) in Afrika
Op 10 Oktober 2019 is 'n belangrike samewerkingsooreenkoms tussen die Universiteit Stellenbosch (via die Development and Rule of Law Program), die Pan-Afrika-Parlement (PAP) en die Duitse Omgewingsagentskap (Umweltbundesamt) onderteken...
Stellenbosch University
EBW gee hoop aan minder bevoorregte skole
Minder bevoorregte skole in die Stellenbosch-omgewing was onlangs aan die ontvangkant van die vrygewigheid van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) toe hulle donasies bestaande uit sanitêre doekies, toiletware en...