7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US-prof in rekeningkunde ontvang gesogte SAIGR-toekenning
ʼn Besondere eer het prof Riaan Rudman van die Skool vir Rekeningkunde in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs te beurt geval. Hy het op 23 November 2024 die Suid-Afrikaanse...
Stellenbosch University
Verenigingsraad-registrasietydperk oop
As deel van hul finale administratiewe take vir die 2023/2024-termyn verwerk die Verenigingsraad tans registrasies vir studenteverenigings. Die registrasietydperk vir beide nuwe en bestaande verenigings sal oop bly tot 30 Augustus 2024...
Stellenbosch University
Prof Deresh Ramjugernath aangestel as visepresident van ASSAf
Die Universiteit Stellenbosch (US) kondig met trots aan dat prof Deresh Ramjugernath, Viserektor: Leer en Onderrig en aangewese Rektor en Visekanselier, as die Visepresident van die Akademie vir Wetenskap van Suid-Afrika (ASSAf) verkies is...
Stellenbosch University
Talentvolle studente baat by R2.3m finansiële hupstoot
Vir duisende studente is 'n gebrek aan befondsing een van die grootste struikelblokke tot sukses. Nou, danksy 'n finansiële hupstoot van R2.3 miljoen van die Bank Sektor Onderwys- en Opleidingsowerheid (BANKSETA), is die deure van hoër...
Stellenbosch University
Tuiskoms 2017 'was fantasties'
ʼn Musiek-extravaganza, ʼn terugblik op daardie bekende klasdae met ons "Terug Klas Toe"-lesings, klasreünies, ʼn pretdraf en bergfietservaring vir sportentoesiaste en ʼn hele aantal Woordfees-vertonings. Dit was net ʼn paar van die spesiale...
Stellenbosch University
Nuwe MPhil in Kankerwetenskappe 'n eerste vir Afrika
Met die bekendstelling van die nuwe MPhil-graad in Kankerwetenskappe – aangebied deur die Afrika-Kankerinstituut (AKI) by die Departement van Globale Gesondheid – het die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs die eerste akademiese...
Stellenbosch University
Leerling-ginekoloë verbreed horisonne via uitruilprogram
ʼn Mens kry nie aldag die geleentheid om jou professionele wêreld vir iemand anders sʼn te verruil nie. Tóg het ʼn dokter wat in Amsterdam in ginekologie spesialiseer en ʼn kliniese assistent in verloskunde en ginekologie aan die Tygerberg...
Stellenbosch University
Vierde gradeplegtigheid: 114 PhD’s in 8 jaar vir Lettere se Nagraadse Skool
Die gradeplegtigheid van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe vandag (22 Maart 2018) aan die Universiteit Stellenbosch (US) is gekenmerk deur twee mylpale: die Fakulteit se Nagraadse Skool het nou al meer as 100 doktorsgrade...
Stellenbosch University
Fotoboekie oor tikmisbruik word nou nog verder ontwikkel
Ses maande nadat dr. Burt Davis, dosent aan die Afrika Sentrum vir MIV/Vigsbestuur aan die Universiteit Stellenbosch (US), sy doktorsgraad verwerf het deur 'n fotoboekie met 'n bewusmakingsboodskap oor tikmisbruik te ontwerp, is hy hard aan...
Stellenbosch University
Cum laude vir rekenaarprogram om Ouma hekelblokkie te verstaan
Die digitisering van die patroondiagram vir 'n ouma hekelblokkie was een van die uitdagings wat Prof Lynette van Zijl van die Universiteit Stellenbosch se Rekenaarwetenskapafdeling vanjaar aan haar BScHons-klas gegee het. Op die oog af het...