7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Student Affairs
Hierdie vakansie neem Maties weer die “Neem die US terug huis toe”-inisiatief na hul tuisgemeenskappe
Die Afdeling Studentewerwing (ASW) by die Universiteit Stellenbosch (US) nooi alle geïnteresseerde studente uit om die US huistoe te neem gedurende die Junie-Julie vakansie. The "Neem die US terug huis toe"-inisiatief was in 2025 van stapel...
Stellenbosch University
Nuwe Nadoktorale Vereniging bevorder navorsing op die Tygerberg-kampus
Weggesteek binne die verskillende afdelings en navorsingsfasiliteite van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch (US), is ʼn groep individue wat baie van die Fakulteit se kenniskapitaal...
Stellenbosch University
Familielede vang saam graad
Altesaam 1167 studente in die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteite Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (Groep A), Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Regsgleerdheid, Opvoedkunde en Krygskunde is Dinsdag (15 Maart 2016) vir hul...
Stellenbosch University
Maties Sport-sterre vang graad
Tydsbestuur en toewyding is noodsaaklik vir studente wat ook op hoë vlak op sportgebied presteer. Dit is hierdie week weer eens geillustreer deur Paul Streicher, FNB Maties se buitesenter, wat Dinsdag 'n vroeë vlug uit Johannesburg moes...
Stellenbosch University
Nuwe tale kom maklik vir dr Alex Andrason
Yslands, Pools, Sweeds, Frans, Spaans, Russies, Engels, Mandinka, Afrikaans en Xhosa. Dis 'n mondvol tale wat dr Alex Andrason, 'n navorser by die Universiteit Stellenbosch (US), praat en verstaan. Met twee doktorsgrade agter sy naam, een...
Stellenbosch University
Maties Netbal gaan van krag tot krag
Maties Netbal het 2015 op 'n hoë noot afgesluit nadat hulle die finaal van die Varsity Sports-netbalkompetisie op hul tuisveld aangebied het. Met die diepte en ervaring van die huidige spelers hoop die span om van krag tot krag te gaan. Hul...
Stellenbosch University
Sonderlinge musiek by SIKMF
Die musiekprogramme van die 13de Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees (SIKMF) se tien aandkonserte is pas bekend gestel. Musiekliefhebbers sal die geleentheid hê om sonderlinge musiek te hoor – van 18de-eeuse werke tot eietydse...
Stellenbosch University
Lewis Pugh inspireer US se vroeë-loopbaan navorsers en navorsingsmentors
Die wêreldberoemde swemmer, maritieme prokureur, kampvegter vir oseane en die Verenigde Nasies se beskermheer van oseane, Lewis Pugh, het onlangs sommige van die Universiteit Stellenbosch (US) se mees belowende vroeë-loopbaan navorsers met...
Stellenbosch University
Wyle US-alumni se ruimtenalatenskap leef voort met lansering van VanZyl-1-satelliet
Die nalatenskap van die wêreldbekende ruimtewetenskaplike en Maties-alumnus, wyle dr Japie van Zyl, leef voort met Hydrosat se lansering van die VanZyl-1-satelliet aan boord van SpaceX se Transporter-11 wat na hom vernoem is. Van Zyl was...
Stellenbosch University
US vereer Amerikaanse ekonoom met eredoktorsgraad
Die Amerikaanse ekonoom en ekonomiese geskiedkundige, prof Deirdre Nansen McCloskey, is deur die Universiteit Stellenbosch (US) met ʼn eredoktorgraad vereer by sy Desember-gradeplegtigheid. Sy het die graad Doktor in die Handel, honoris...