7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Anatomie-dosent verkies tot voorsitter van US se Institusionele Forum
Mnr Bryan Bergsteedt is verkies as die voorsitter van die Universiteit Stellenbosch se Institusionele Forum (IF) vanaf 2021 tot 2023. Bergsteedt, wat 'n MSC-graad in Menslike Anatomie het, is 'n dosent in die Afdeling Kliniese Anatomie by...
Stellenbosch University
FGGW-dosent verkies as vise-president van SAAHE
Dr Elize Archer is verkies tot die vise-president van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Gesondheidsopvoedkundiges (SAAHE - South African Association of Health Educationalists). "Gesondheidsberoepe-onderwys is werklik my passie," sê Archer...
Stellenbosch University
Nuwe benadering kyk anders na besluite oor spaar vir aftrede
Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) het met 'n nuwe benadering vorendag gekom wat aftredebeplanningspesialiste kan gebruik om eenvoudige en maklikverstaanbare aanbevelings te doen aan mense wat moeilike besluite oor...
Stellenbosch University
Die SLT: Leiding en ondersteuning met die integrasie van leertegnologieë
Suid-Afrikaanse hoër onderwys onderrig, leer en assessering in die digitale era skep beide geleenthede en uitdagings. Die Sentrum vir Leertegnologieë (SLT) streef om die betekenisvolle, innoverende en sosiaal gepaste gebruik van tegnologie...
Stellenbosch University
FGGW se Prof Novel Chegou ontvang gesogte Royal Society Afrika-prys
Prof Novel Chegou van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se Departement Biomediese Wetenskappe is vanjaar se wenner van die Royal Society Afrika-prys. Hierdie gesogte toekenning is ʼn jaarlikse prys wat deur die...
Stellenbosch University
Behoorlike belegging, biodiversiteitsbestuur uiters noodsaaklik vir SA se ekologiese infrastruktuur
Belegging in ekologiese infrastruktuur (EI) – ekostelsels soos bergopvanggebiede, vleilande, kusduine en oewerdeurgange wat 'n verskeidenheid noodsaaklike dienste aan mense lewer – word grootliks aangedryf deur die behoefte om...
Stellenbosch University
Twee eredoktorsgrade, talle kwalifikasies by Maart-gradeplegtighede toegeken
Die Universiteit Stellenbosch (US) ken gedurende sy Maart-gradeweek – wat van Maandag tot Donderdag, 25–28 Maart 2024 plaasvind – 3 061 kwalifikasies by 11 seremonies toe. Die gradeplegtighede, wat 'n hoogtepunt op die Universiteit se...
Stellenbosch University
PhD-graduata spreek geslagsgebaseerde geweld aan
Nadat sy haar hoërskoolloopbaan voltooi het, het S’lindile Thabede somatologie gaan studeer en vir ’n hele klompie jare as ’n skoonheidsterapeut gewerk. Vandeesweek – net meer as ’n dekade nadat sy hierdie professie vaarwel toegeroep het –...
Economic and Management Sciences
Jillian Marthinussen: ’n Standvastige hand en ’n warm hart by SBS
Jillian Marthinussen: ’n Standvastige hand en ’n warm hart by SBS
Maties Sport
Die pad vorentoe vir Justine Palframan-Donkin
Die sportgogga het Renaissance vrou Justine Palframan-Donkin vroeg in haar lewe gebyt. “Ek het in ’n sportiewe huishouding grootgeword. My ma en pa het op die atletiekbaan ontmoet en was in dieselfde oefengroep,” sê Palframan-Donkin...