7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch verwelkom Tonia Overmeyer as Studentedekaan
Vandag (1 September 2016) het die Universiteit Stellenbosch 'n nuwe aanstelling in die herbedinkte pos van Studentedekaan verwelkom. Me Tonia Overmeyer, voormalige waarnemende Direkteur van die Sentrum vir Studente-ondersteuningsdienste...
Stellenbosch University
Nuutste uitgawe van Stellenbosch Papers in Linguistics
Stellenbosch Papers in Linguistics het onlangs sy nuutse uitgawe gepubliseer by http://spil.journals.ac.za/pu…. Ons nooi u graag om die Inhoudsopgawe hieronder te bekyk en dan ons webblad te besoek om die artikels te lees...
Stellenbosch University
Stellenbosch Universiteit se Wood App word fisies.
Die toenemende belangstelling van argitekte en professionele persone in huisbou in die ontwerp en konstruksie met hout het die Wood App-span aangespoor om 'n een-dag werkswinkel oor houtraamontwerp en -konstruksie later vanjaar in...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch vier mylpaal van R3 miljard
Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge (OAB) het verlede week 'n beduidende prestasie behaal met die aankondiging van suksesvolle fondswerwing-inisiatiewe wat drie miljard rand oor die afgelope dekade...
Stellenbosch University
Drie nuwe uitstallings by die Stellenbosch Universiteitsmuseum
Die Stellenbosch Universiteitsmuseum het drie nuwe uitstallings – al drie fokus op kunstenaars of versamelings uit die US Museum se argief wat 'n lang tyd nie te sien was nie. Die eerste is 'n uitstalling van werke deur Oskar Kokoschka...
Stellenbosch University
Atlete beïndruk met goeie prestasies in Stellenbosch
Donderdag se Varsity Atletiek-finaal in Stellenbosch het as ’n voorsmakie gedien vir wat die skare volgende week by die SA Senior Baan- en Veldkampioenskap kan verwag. Die land se topatlete sal mik vir nasionale titels en Olimpiese...
Stellenbosch University
ʼn Doktorale reis van Sabratah na Stellenbosch
Van Sabratah in Wes-Libië tot Stellenbosch in die Boland. Dít is die reis wat dr Eman Teer moes onderneem om haar doktorsgraad in Fisiologiese Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) te voltooi. Sy het haar graad op Maandag (4...
Stellenbosch University
MEDIAVERKLARING: Reconciliation-konferensie by die Universiteit Stellenbosch
Verklaring 30 November 2018 'n Doelstelling van Recognition, Reparation, Reconciliation: The Light and Shadow of Historical Trauma-konferensie wat by die Universiteit Stellenbosch gehou word, is om akademici en praktisyns byeen te bring om...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch sentreer volhoubare ontwikkeling met Impakkantoor
Die Universiteit Stellenbosch (US) se visie om ʼn sistemies volhoubare instelling te wees wat kontinentale en wêreldwye volhoubare ontwikkelingsuitdagings aanpak, begin vrugte afwerp. Die US voed nie net toekomstige leiers, beleidmakers en...
Stellenbosch University
Prestige-kunstentoonstelling vir Universiteit Stellenbosch se Eeufeesjaar
Met temas oor die toekoms van hoër onderrig, beklemtoon “Forward? Forward! Forward..." die belangrike rol van kuns met 'n merkwaardige, uiteenlopende groepfeestentoonstelling Open 5 Desember 2018 in die US Museum Met die klem sterk op die...