7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US enigste Afrika-lid van globale universiteitsalliansie oor klimaat
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n reusestap vorentoe geneem om die vasteland se leier op die gebied van klimaatsverandering te word. Die Universiteit is op grond van sy uitnemende navorsingsprestasies en uitstekende...
Stellenbosch University
Byprodukte van sitrus en druiwe help dalk om voedsel te bewaar
Groot hoeveelhede byprodukte van sitrus en druiwe wat gewoonlik as afval beskou word en meestal op stortingsterreine beland, het dalk die potensiaal om in die produksie van natuurlike voedselpreserveermiddels gebruik te word. Dit is een van...
Stellenbosch University
Veilige sagteware- en regstelsels nodig vir kubersekuriteit
Met 'n algemene toename in die aantal kuberaanvalle op beide individue en organisasies moet ons meer as net bewustheid skep; ons moet ook dringend daaraan werk om beter en veiliger (sagteware-) stelsels te skep, terwyl ons regstelsel ook...
Stellenbosch University
Veelsydige student ontvang fakulteit se hoogste toekenning
As Niel Botha sê hy was verras om die 2019 CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) te ontvang, glo jy hom. Sien, dié nederige nagraadse student is nie die soort wat sy...
Stellenbosch University
Jan H Marais-prys vir uitsonderlike bydraes tot Afrikaans
Proff Ina Wolfaardt-Gräbe van Pretoria en Hennie van Coller van Bloemfontein deel vanjaar se Jan H Marais-prys vir uitstaande bydraes tot Afrikaans as wetenskapstaal. Die prysgeld van R500 000 word Vrydag (28 Mei 2021) by 'n geleentheid op...
Stellenbosch University
'n Matie-PhD kandidaat en die teorie van neurale netwerkontwerp en -afrig
Hoekom werk sekere benaderings beter as ander vir die ontwerp en afrig van diep neurale netwerke? Met hierdie vraag in gedagte, het 'n PhD-student in rekenaarwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US) sy agtergrond in wiskundige...
Stellenbosch University
Veilige chemikalieë roei saamry-plae uit, bewaar vrugtegehalte
Vrugte-uitvoerders en -boere in die Wes-Kaap moenie net met die finansiële impak van die COVID-19-pandemie rekening hou nie; hulle voer ook 'n stryd teen die graan-stinkluis wat 'n doring in hul vlees geword het. Die graan-stinkluis, wat as...
Stellenbosch University
Akademikus is mederedakteur van omvattendste leksikografiewoordeboek ter wêreld
Die laaste drie dele van die eerste vyfdelige leksikografie-woordeboek ter wêreld is onlangs vrygestel danksy 'n span leksikograwe van regoor die wêreld, insluitend prof Rufus Gouws, 'n professor in Afrikaanse Taalkunde verbonde aan die...
Stellenbosch University
'Buitengewone akademikus' ontvang Schumann-medalje
Die ontvanger van die CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student in 2019 aan US se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, mnr Willem Wilken, streef reeds na nuwe hoogtes by die Universiteit van Oxford waar hy sy studie...
Stellenbosch University
Opleiding oor beroerte-ondersteuning dringend nodig in landelike gebiede
Wanneer ons Wêreldberoerteweek (28 Oktober–3 November) en Wêreldberoertedag (29 Oktober) vier, moet ons ook dink aan beroertepasiënte, hul versorgers en gemeenskapsgesondheidswerkers (GGW's) in Suid-Afrika se landelike gebiede wat dikwels...