7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Tygermaties wen vroue én mans Molassesêr-titels
Talent het geseëvier by die afgelope Molassesêr-kompetisie en studente aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het weereens bewys hulle is nie net boekwurms nie. Koshuise aan die Universiteit Stellenbosch ding...
Stellenbosch University
Konferensie bevorder Kunsmatige Intelligensie in Afrika
Meer as 500 deelnemers van 30 Afrika-lande en 19 internasionale lande gaan volgende week by die Universiteit Stellenbosch (US) byeenkom vir een van die grootste Kunsmatige Intelligensie ( Artificial Intelligence)- en masjienleer...
Stellenbosch University
SA het nie strategie vir selfdoodvoorkoming
Met ongeveer een selfdood elke uur in Suid-Afrika, is dit moeilik om te glo dat die land nie 'n duidelike en omvattende nasionale strategie vir die voorkoming van selfdood in plek het nie. “Selfdood is 'n ernstige openbare...
Stellenbosch University
Maties wil studentehonger met reuse insameling beëindig
R10 miljoen in 100 dae om volhoubare voedselbanke op die Stellenbosch- en Tygerberg-kampusse te skep om te verseker dat geen Matie vir die volgende drie jaar op ʼn leë maag moet studeer nie. Dít is die ambisieuse doelwit van die Universiteit...
Stellenbosch University
Wetenskap in SA doen goed
Dit mag dalk nie altyd so lyk nie, maar wetenskap in Suid-Afrika doen eintlik heel goed veral as die aantal wetenskaplike artikels en die vlak van internasionale samewerking in ag geneem word. Hierdie is een van die vernaamste bevindings...
Stellenbosch University
Studente, personeel en alumni steun #Move4Food-veldtog
Hulle het fietsgery, aan 'n 24-uur spin-a-thon deelgeneem, gestap en gehardloop... Studente, personeel en alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs hul volle steun aan die student-geïnspireerde #Move4Food-veldtog toegesê -...
Stellenbosch University
Regsbedryf diskrimineer teen mense met disleksie
Mense met disleksie (lees- en skryfgestremdhede) sukkel om werk te kry in die regsbedryf omdat werkgewers advertensies op 'n manier skryf wat hulle uitsluit. Dit is een van die vernaamste bevindings van 'n nuwe studie aan die Universiteit...
Stellenbosch University
Navorsing bied nuwe opsies vir behandeling van chroniese inflammatoriese siektes
Bakterieë kan moontlik verantwoordelik wees vir veel meer as wat ons vermoed. Onlangse studies dui daarop dat bakterieë moontlik 'n effek kan hê op 'n hele aantal siektes wat insluit Alzheimer se siekte, Parkinson se siekte en nou ook Tipe...
Stellenbosch University
Quo Vadis demokrasie?
In 1994 het Suid-Afrikaners demokrasie met ope arms verwelkom. Maar vandag blyk die omhelsing nie so styf te wees soos ons dit graag sou wou hê nie. “Dit wil voorkom asof ons nie heeltemal seker is hoe ons oor ons demokrasie moet dink nie,"...
Stellenbosch University
Konferensie bekyk rol van vroue en swart mense in sportgeskiedenis
Die tragedie van Suid-Afrika was dat wit Suid-Afrikaners ietwat selfvoldaan was en as ʼn gevolg ander onsigbaar gemaak. Dit geld ook die geskiedenis van sport. In sportgeskiedenis was nie net swartmense nie, maar ook vroue onsigbaar, het...