7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Uitblinkers by tweede Sosiale Impak-toekennings vereer
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs sy tweede jaarlikse Sosiale Impak-toekenningsplegtigheid aangebied om erkenning te verleen aan die merkwaardige individue en spanne wie se werk ʼn groot verskil in ons gemeenskappe maak. Van ʼn...
Stellenbosch University
Maties durf ‘uiterste menslike wedloop’ aan vir studente in finansiële nood
Om byna 90 km opdraande vanaf Durban na Pietermaritzburg te hardloop, is geen geringe taak nie, maar vir 60 personeel, studente en alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) is die Comrades-marathon, wat Sondag 9 Junie plaasvind, 'n...
Stellenbosch University
Gegradueerde van Letterefakulteit ontvang Mandela Rhodes-beurs
Ijeoma Opara (21), 'n BA-honneursgegradueerde in Internasionale Studie, het onlangs een van 80 studente van Suid-Afrika en die res van Afrika geword om 'n Mandela Rhodes-beurs te ontvang. Opara, wat in die Fakulteit Lettere en Sosiale...
Stellenbosch University
Maties laat sing die speke van Londen na Brighton vir 'n goeie saak
'n Groep vasberade alumni verruil op 14 September vir die sewende opeenvolgende jaar die stad se sypaadjies vir landelike lanings wanneer hulle die ikoniese Londen-na-Brighton-fietsrit van 89 km aandurf. Maar die span van nege Maties doen...
Stellenbosch University
Ooreenkoms tussen Stad Kaapstad en US steun vernuwing in Bellville-sakekern
ʼn Memorandum van Ooreenkoms (MvO) tussen die Stad Kaapstad en die Universiteit Stellenbosch baan nou die weg vir die gemengde ontwikkeling van die Universiteit se Bellvilleparkeiendom langs die N1-snelweg. Die MvO strook met die Stad se...
Stellenbosch University
Snoek is 'n baie goeie bron van proteïen
KSUT, US navorsers snoer kragte saam om snoek se voedingswaarde te ondersoek Vir visliefhebbers is die winter in die Kaap sinoniem met vars snoek. Dit is dus nou 'n goeie tyd om die voedingswaarde van hierdie redelik goedkoop medium-grootte...
Stellenbosch University
#Maties100-fietsers span saam vir beurse
Met enkele dae oor voor die Kaapstadse Fietstoer op 11 Maart 2018, is sewe fietsryers van Kayamandi in Stellenbosch oorgehaal om saam met die #Maties100-span aan die resies deel te neem ter herdenking van die Universiteit Stellenbosch (US...
Stellenbosch University
Kaapstadse Fietstoer 2018 ʼn groot sukses vir #Maties100
“Die fietsry was lekker, die Universiteit se naam is hoog gehou, en ons is goed op dreef met ons fondswerwing vir beurse. Dit was ʼn groot sukses." So het prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US)...
Stellenbosch University
Beter implantate kan beskadigde knieë herstel
Mense wie se knieë deur osteoartritis ̶ ook bekend as die 'slytasie'-artritis ̶ aangetas is, moet dikwels knievervangings kry om die skade te herstel. Maar as 'n knievervanging nie by die spesifieke individu pas nie, kan sagte weefsel...
Stellenbosch University
Ons vleisgeregte, maniere van vleis gaarmaak kom van vêr
Suid-Afrikaners hou van hul vleis soveel so dat ʼn maaltyd daarsonder nie as ʼn maaltyd beskou word nie. En dis nie net hoender, lam, bees of vark nie; ander vleislekkernye word ook gereeld geëet. Vandag gebruik ons selfs verskillende name...