7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Registrasie vir 2018 gaan voort soos beplan
19 Desember 2017 Universiteit Stellenbosch reageer op President se aankondiging oor studentegelde Terwyl daar groter duidelikheid nodig is oor 'n hele aantal sake wat in President Jacob Zuma se aankondiging oor gratis hoër onderwys vir arm...
Stellenbosch University
MGD bevorder student-gedrewe betrokke burgerskap
"Die Universiteit Stellenbosch Visie 2040 stel duidelik die universiteit se doelwit om een van Afrika se leidende navorsing-universiteite te word en om wêreldwyd erken te word as 'n uitstekende, inklusiewe en innoverende instelling waar...
Stellenbosch University
Studente: Vordering ná week 2 van aanlyn-leer-en-onderrig
30 April 2020 Beste studente Op die vooraand van die eerste nasionale risiko-aanpassing sedert die begin van die tydperk van algehele inperking (van vlak 5 na vlak 4), wil ons graag ons Universiteit Stellenbosch-gemeenskap op hoogte bring...
Stellenbosch University
US en Sea Change Project snoer kragte saam om mariene biodiversiteit in Suid-Afrikaanse seewierwoude te dokumenteer
Mariene navorsers verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) werk saam met Sea Change Project, 'n organisasie sonder winsbejag wat in Kaapstad gesetel is om die biodiversiteit van die Groot Afrika-seewoud na te vors. Die onlangse...
Stellenbosch University
Senaat aanvaar konsep-taalbeleid met groot meerderheid
Die Senaat van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Donderdag 9 Junie 2016 die finale weergawe van die konsep-taalbeleid (soos op die US se webblad) met die voorgestelde wysigings daarin opgeneem, met ʼn groot meerderheid van stemme...
Stellenbosch University
Groot projek om ongerepte Oos-Kaapse woude te verken
Die kruipende insekte en klein diertjies wat dikwels endemies is tot die mistige woude van die Oos-Kaap, is die onderwerp van 'n driejaarprojek wat deur Suid-Afrika se Departement van Wetenskap en Tegnologie gefinansier word. Die voorgenome...
Stellenbosch University
Die US onderteken MvV met die Spesiale Ondersoekeenheid van Suid-Afrika
Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn memorandum van verstandhouding (MvV) met die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) van Suid-Afrika onderteken om “nuwe benaderings en strategieë in die stryd teen korrupsie te ondersoek.” Die fokus van...
Stellenbosch University
Prof Juliana Claassens vir globale invloed op gender- en Bybelstudie vereer
Prof Juliana Claassens, 'n vooraanstaande vakkundige by die Departement Ou en Nuwe Testament van die Universiteit Stellenbosch (US), het 'n gesogte Humboldt-navorsingstoekenning van die Alexander von Humboldt-stigting ontvang ter erkenning...
Stellenbosch University
Top BDatWet-student ontvang CGW Schumann-medalje
Abel Daniël (AD) Kotzé, die toppresterende student van die eerste Baccalaureus in Datawetenskap (BDatWet)-gradueringsklas, is onlangs aangewys as die 2024 CGW Schumann-medaljewenner vir die beste nagraadse student in die Fakulteit...
Stellenbosch University
Soete sukses: US-student delg studieskuld met lekkergoedverkope
Phophi Mudau, 'n BCom Bestuurswetenskappe-finalejaarstudent aan die Universiteit Stellenbosch (US), het baie kilometers te voet afgelê om pakkies lekkers te verkoop om die geld bymekaar te maak wat sy nodig gehad om haar studieskuld af te...