7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Internasionale samewerking sal MIV/Vigs-navorsing bevorder
Die Afrika Sentrum vir MIV-/Vigsbestuur by die Universiteit Stellenbosch is deur die Carnegie Afrika-diaspora Genootskapsprogram (CADFP) gekies om saam met 'n Kanadese akademikus uit Afrika-diaspora geledere, prof Josephine Etowa, aan 'n...
Stellenbosch University
Uitnodiging na personeelbyeenkoms
Die Rektor en Visekanselier, prof Wim de Villiers, nooi alle personeel van die Universiteit Stellenbosch uit na die laaste personeelbyeenkoms van die jaar. Lede van die Bestuurspan sal personeel oor belangrike ontwikkelings sedert ons...
Stellenbosch University
Die meeste leerders in Grade 10, 11 en 12 is te oud vir hul graad
'n Groot aantal leerders verlaat die skool voor matriek, terwyl die meeste leerders nie die kennis en vaardighede verwerf wat hulle benodig om binne die bestemde tyd deur die stelsel te vorder nie. Dit is sommige van die tendense wat uit 'n...
Stellenbosch University
Leksikografiestudent ontvang gesogte Kanadese navorsingstoekenning
Me Mmanape Hlungwane, 'n PhD-student in die Departement Afrikaans en Nederlands, het onlangs die gesogte MITACS Globalink Navorsingstoekenning ontvang. Hierdie toekenning ondersteun navorsingsamewerking tussen Kanada en spesifieke...
Stellenbosch University
Wêreld TB-dag: FGGW-kenners in die nuus
Wêreldtuberkulosedag word elke jaar op 24 Maart herdenk en die tema vanjaar was “JA ons kan TB beëindig". ʼn Aantal TB-kenners van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe was in die media met...
Stellenbosch University
Ubuntu Herbedink in die Postkolonie: Helende Krag of die Einde van ʼn Idee?
Professor Lesley Le Grange, gesiene professor in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch, en professor Bernard Matolino, medeprofessor in Filosofie aan die Universiteit van KwaZulu-Natal is die gaste in die laaste van...
Maties Sport
Ons is opgewonde om ons 2023-jaarverslag te deel
Dié verslag sluit ons prestasies, areas vir verbetering, en mylpale in die bevordering van sportuitnemendheid, studente ontwikkeling en die versterking van ons kampusgemeenskap deur ’n diverse sportmodel in. Ons het merkwaardige vertonings...
Stellenbosch University
Afrika-teenkorrupsiedag: Fluitjieblasers help bekamp korrupsie
Afrika-teenkorrupsiedag word jaarliks op 11 Julie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick skryf proff Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) en Pregala Pillay (Skool vir Publieke Leierskap / Teenkorrupsiesentrum vir Onderrig...
Stellenbosch University
US onthul huldeblyk aan Walter Parry by Ou Lückhoff-skool
Die onthulling van 'n permanente installasie ter ere van die oorlede wetenskaponderwyser Walter Parry by die Ou Lückhoff-skool in Stellenbosch op 22 Mei verteenwoordig 'n diep roerende mylpaal in die Universiteit Stellenbosch (US) se...
Stellenbosch University
Inhuldiging lui nuwe era van transformasie en uitnemendheid by US in
Prof Deresh Ramjugernath formeel as 13de Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch ingehuldig Intreerede bied sterk visie vir holistiese transformasie en Afrika-gesentreerde akademiese uitnemendheid Plegtigheid meng statige...