7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Wetenskap alleen kan nie boggelrugdolfyne red nie
Daar is minder as 500 Indiese Oseaan-boggelrugdolfyne (Sousa plumbea) oor in Suid-Afrikaanse waters. Wetenskap alleen sal hulle nie kan terugbring van die randjie van uitwissing nie – ons het ook 'n bewaringsbestuursplan nodig waarby...
Stellenbosch University
US-navorsers ontdek nuwe spesies luise, chiggermyte
Twee nuwe luisspesies en ses nuwe chiggermyt-spesies wat die eerste keer deur onderskeidelik 'n nagraadse student en 'n navorser van die Universiteit Stellenbosch (US) op verskeie plekke in Suid-Afrika ingesamel is, het onlangs naam gekry...
Stellenbosch University
US-beurs ʼn lanseerblad vir suksesvolle loopbaan in sportfisioterapie
ʼn Fisioterapie-gegradueerde van 2012 is aangewys as een van die Mail & Guardian se Top 200 Suid-Afrikaners vir 2021 – ʼn eer wat hom die lof laat besing het van sy dosente en mentors by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe by...
Stellenbosch University
Personeel en studente deel geleefde ervarings by US Transformasie-indaba 2022
“Restitusie verby retoriek" (Restitution beyond rhetoric) was die tema van vanjaar se Transformasie‑indaba wat die Universiteit Stellenbosch (US) se Transformasiekantoor op Donderdag 20 Oktober 2022 op Stellenbosch by Stias aangebied het...
Stellenbosch University
Raad stel kommissaris aan om taalimplementering by US te ondersoek
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch het 'n eenmankommissie van ondersoek aangestel om ondersoek in te stel na die onlangse proses ten opsigte van taalimplementering en om bevindings te maak of afwykings van die aanvaarde Beleid...
Stellenbosch University
Nuwe aanstelling by die WAT
Dr. Gerda Odendaal is aangestel as 'n mederedakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Dr. Odendaal het die grade BA en BA Honneurs (Afrikaans en Nederlands) cum laude aan die Universiteit van Stellenbosch behaal. In 2010 is haar...
Stellenbosch University
Besoek Ingenieurswese tydens US-Opedag
Indien jy in Ingenieurswese as beroep belangstel, of bloot belangstel hoe ingenieurs wetenskap en tegnologie tot voordeel van die mens inspan, MOET jy enige tyd tussen 08:30 tot 16:00 'n draai kom maak by die Fakulteit Ingenieurswese tydens...
Stellenbosch University
Inskrywings vir 2025 is oop!
Inskrywings vir 2025 is oop! Is jy ’n tutor, demi, moduleassistent, leerassistent, onderrigassistent of assesseringsassistent? Verbeter jou vaardighede en kry akademiese transkripsie-erkenning met die Universiteit Stellenbosch se...
Stellenbosch University
Ondersteun die SR se #RegisterAll-veldtog
Die Studenteraad (SR) van die Universiteit Stellenbosch (US) samel weer fondse in vir hul #RegisterAll-veldtog, wat daarop gemik is om toegang tot hoër onderwys te verseker. Verlee jaar het die veldtog daarin geslaag om meer as R500 000 in...
Stellenbosch University
Hofuitspraak: Gelyke Kanse
Die Wes-Kaapse afdeling van die Hooggeregshof van Suid-Afrika het onlangs in die guns van die Universiteit Stellenbosch (US) beslis in Gelyke Kanse en agt ander applikante se aansoek om die hersiening en tersydestelling van die proses vir...