7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
EBW verwelkom nuwe dekaan
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe verwelkom vandag sy nuwe dekaan, prof Ingrid Woolard, wat op 1 Mei by die Universiteit Stellenbosch aangesluit het. Prof Woolard, ʼn internasionaal gerekende en gerespekteerde akademikus, is...
Stellenbosch University
Ramaphosa moet die heropbou van instellings en ekonomiese beleidmaking verenig
Die volgende artikel deur prof Mark Swilling, uitgelese professor van Volhoubare Ontwikkeling aan die Universiteit Stellenbosch, is op 19 Februarie 2018 deur The Conversation gepubliseer. Die staatsrede wat deur Suid-Afrika se nuwe...
Stellenbosch University
Ramos se uittrede onderstreep hoe min SA vroue topposisies beklee
Die volgende artikel met die titel CEO's exit underscores how few South African women hold top jobs deur dr Nadia Mans-Kemp, senior dosent in die Departement Ondernemingsbestuur aan die Universiteit Stellenbosch, is op 30 Januarie 2019 in...
Stellenbosch University
US steun terugtrekking van vaktydskrif-artikel
Die Universiteit Stellenbosch steun ten sterkste die terugtrekking van die artikel Age- and education-related effects on cognitive functioning in Coloured South African women deur 'n internasionale vaktydskrif. Die redakteurs en uitgewers...
Stellenbosch University
Die tweerigtingstraat tussen armoede en onderwys
Die volgende artikel deur prof Servaas van der Berg van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch is op 15 Februarie 2018 deur Project Rise (deur News24) onder Menings gepubliseer: Die tweerigtingstraat tussen armoede en...
Stellenbosch University
CAF divisional manager on the The Analytical Scientist Power List 2020
In October 2020, leading industry publication The Analytical Scientist announced the release of its annual Power List. The Power List celebrates the tremendous range of talent, ingenuity and leadership present across all corners of...
Stellenbosch University
USB50-boek: Spesiale prys vir beperkte tydperk
Die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) is vanjaar in sy 52ste bestaansjaar as verskaffer van topgehalte sakeopleiding. Die USB50-boek, wat in 2014 saamgestel is om die Skool se 50ste bestaansjaar te vier, is nou vir 'n...
Stellenbosch University
Akademie vir Wetenskap en Kuns vereer US kundiges
Akademici verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) is oudergewoonte deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vir hul bydraes tot die wetenskap en kunste vereer. ʼn Bekroningsplegtigheid is Vrydagaand (7 Oktober 2016) in...
Stellenbosch University
Globale Hongerkrisis in Fokus by US se 2024 Internasionale Konferensie en Spitsberaad oor Maatskaplike Geregtigheid
Terwyl die wêreld die verpletterende werklikheid in die gesig staar dat feitlik 2,4 biljoen mense – amper 30% van die wêreldbevolking – nie genoeg toegang tot voedsel het nie, 1 is die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Maatskaplike...
Stellenbosch University
Internasionale beleidsdialoog: dringende behoefte aan bindende globale raamwerk vir KI en menseregte
Die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke aan die Universiteit Stellenbosch, in samewerking met die Instituut vir Etiek in Kunsmatige Intelligensie (IEAI) aan die Tegniese Universiteit van München en akademici van die Ludwig Maximilian...