7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
LIGA GROEI STEEDS NA 75 JAAR
Die rugbykampusliga, ’n deel van die Universiteit Stellenbosch se DNS, het sy tentatiewe ontstaan in 1949 gehad. Dok Craven het die idee gekry by St Andrew’s Kollege in Grahamstad (nou Mkhanda) waar hy in ’n stadium onderrig gegee het, en...
Maties Sport
Terugblik op Maties se geskiedkundige 2022 Varsity Netbal-veldtog
Deur Maties Sport Media en Kommunikasie Eenheid Maties Netbal se oorwinning in die 2022 Varsitynetbal-eindstryd was die hoogtepunt van ’n uiters suksesvolle én geskiedkundige seisoen. Die Maroenmasjien het die Noordwes-Universiteit (NWU) op...
Faculty of Engineering
Ingenieurstudente verwerf globale Projekbestuursvaardighede
Die Universiteit Stellenbosch bevorder ingenieursgraduandi se loopbane deur die IPMA-SA Foundation-sertifisering. Geïntegreerd in die PM412-module, het die program 'n toename van 160% in deelname in 2025 met 'n slaagsyfer van 97% gesien...
Stellenbosch University
Russel Botman se nalatenskap leef voort in skildery, boek en beurse
Die Russel Botman Gedenklesing was 'n besonderse geleentheid vanaand toe nie net 'n skildery van Botman onthul is nie, maar ook 'n boek oor hom bekendgestel en erkenning aan nege studente wat Russel Botman Beurse ontvang het, gegee is...
Stellenbosch University
US Fakulteit Ingenieurswese – 80 jaar van Uitnemendheid
Die Fakulteit Ingenieurswese by Universiteit Stellenbosch vier hierdie jaar sy 80ste bestaansjaar – ʼn groot mylpaal in die geskiedenis van die Fakulteit. In 1941 het die Fakulteit begin as ʼn klein departement binne die Fakulteit Wiskunde...
Stellenbosch University
Spesiale uitgawe van SPiL Plus oorgedra aan Hans den Besten
'n Nuwe spesiale uitgawe van Stellenbosch Papers in Linguistics is beskibaar by http://spilplus.journals.ac.z…. Hierdie spesiale uitgawe, opgedra aan Hans den Besten, het gasredakteurs Theresa Biberauer en Johan...
Stellenbosch University
Suid-Afrika sal kreatief moet wees om 'n aftrede-ongeluk te keer
Hierdie artikel deur USB-dosent Lee-Ann Steenkamp is oorspronklik in The Conversation van 6 Maart 2017 gepubliseer. The Conversation is 'n onafhanklik bron van nuus en menings uit die akademiese en navorsingsgemeenskap wat direk aan die...
Stellenbosch University
Klink 'n glasie saam met alumni-span
Die Alumni-verhoudingekantoor van die Universiteit Stellenbosch (US) nooi alle studente wat in Maart 2018 gradueer om na elke gradeplegtigheid by van hul spanlede en mede-graduati aan te sluit vir 'n glasie vonkelwyn. Die vonkelwyn (en 'n...
Stellenbosch University
Opedag 24 Februarie 2018: Besoek Ingenieurswese!
Indien jy in Ingenieurswese as beroep belangstel, of bloot belangstel hoe ingenieurs wetenskap en tegnologie tot voordeel van die mens inspan, MOET jy enige tyd tussen 08:30 tot 16:00 'n draai kom maak by die Fakulteit Ingenieurswese tydens...
Stellenbosch University
#helloMaties - Gesondheid geniet top prioriteit
Die Kampus Gesondheidsdiens (KGD) hou die US-gemeenskap gesond. Verskeie dokters en verpleegsters is byderhand om na jou gesondheidsbehoeftes om te sien. KGD bied 'n geïntegreerde en maklik toeganklike gesondheidsdiens waar US-studente en...