7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
#USVroue: Viwe Kobokana – “Jou eie behoeftes is ook belangrik”
As voorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US) se Studenteraad (SR), wil Viwe Kobokana seker maak dat alle studente inspraak het in die besluite wat hulle raak. Sy gebruik ook haar amp om ander op hulle leierskapsreis by te staan. As...
Stellenbosch University
ESI kies koers na Windhoek vir eerste gesamentlike skool in kontakvorm
ESI, die Universiteit Stellenbosch (US) se inisiatief vir ontluikende akademici, is in 2020 bekend gestel, nes Covid-19 uitgebreek het. Sedertdien moes die inisiatief met aanlyn aktiwiteite tevrede wees. Dít het egter in Junie 2022 verander...
Stellenbosch University
Maart-gradeplegtighede
Die Universiteit Stellenbosch (US) ken vanjaar 3 055 kwalifikasies by sy Maart-gradeweek toe wat van Maandag 27 Maart tot Vrydag 31 Maart 2023 duur. Die Maart-gradeplegtighede bring die Universiteit se 2022-gradesiklus tot ’n einde...
Stellenbosch University
“Ek hou van die veelsydigheid van my werk,” sê geologie-alumnus
“Ontwikkel strategieë om die beste oplossing vir 'n probleem te vind – daar is geen een-grootte-pas- almal oplossings nie." Nonvo Kasolo, BScHons in Geologie Nomvo Kasolo het in 2019 'n BSc in Aardwetenskappe aan die Universiteit...
Stellenbosch University
US-navorsers, Incubate.bio span saam om neurodegeneratiewe siektes te verstaan
'n Internasionale vennootskap tussen navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) en Incubate.bio, 'n vroeë stadium Europese biotegnologiemaatskappy, het die potensiaal vir langtermynsamewerking wat tot wêreldwye deurbrake in die...
Stellenbosch University
Prof Theo Broodryk se navorsing oor groepsgedinge help vergemaklik toegang tot geregtigheid
Prof Theo Broodryk, bestuurder van die Universiteit Stellenbosch (US) Regskliniek en 'n professor in die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die US, het Dinsdag 9 April 2024 sy intreerede gelewer. Die titel van sy lesing was 'Besinning oor...
Stellenbosch University
Hoogtepunte van die SUPAN-konferensie
Die Universiteit Stellenbosch professionele assistente-netwerk (in Engels SUPAN) se 5de jaarlikse byeenkoms sedert die ontstaan daarvan in 2019 het op Vrydag 5 April 2024 plaasgevind, met die klem by dié dinamiese en insiggewende...
Stellenbosch University
Baanbreker in landbousektor ontvang eregraad van US
Die Universiteit Stellenbosch (US) het ’n eredoktorsgraad aan die vooraanstaande denkleier en innoveerder in Suid-Afrika se landbousektor, Thomas Dreyer (Tommie) van Zyl, by sy Desembergradeplegtigheid verleen. Hy het Dinsdag (6 Desember...
Stellenbosch University
US-eregraad vir Ghanese kolos in hoër onderwys
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n eredoktorsgraad aan een van Afrika se kolosse in die hoër onderwys, prof Ernest Aryeetey, by sy Desembergradeplegtigheid verleen. Hy het Donderdag (8 Desember 2022) die graad, Doktor in die Handel...
Stellenbosch University
Teenkorrupsie-kampvegter van die US met prestigeryke internasionale toekenning vereer
Prof Sope Williams-Elegbe, ʼn openbare verkrygingskundige en teenkorrupsie-kampvegter van die Departement Handelsreg aan die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs internasionale lof vir haar uitstaande werk in die stryd teen korrupsie...