7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Huldeblyk – Elsa Joubert (19 Oktober 1922 – 14 Junie 2020)
Die skrywer Elsa Joubert is op 14 Junie 2020 op 97-jarige ouderdom oorlede. Die Departement Afrikaans en Nederlands bring hulde aan hierdie alumna van die Universiteit Stellenbosch. In die eerste helfte van Junie verloor Suid-Afrika twee...
Stellenbosch University
Maties se #Train4Fees-veldtog kry ekstra tyd
Die Universiteit Stellenbosch se # Train4Fees-veldtog, wat daarop gemik is om studente-atlete te help wat finansiële steun verloor het weens die impak van COVID-19, gaan oor in ekstra tyd. Die veldtog, wat op 1 Junie 2020 deur Maties Sport...
Stellenbosch University
Dekaan van die Ingenieurswese, prof Wikus van Niekerk, ontvang buitengewone eer
Die dekaan van die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch, prof Wikus van Niekerk, het die uitstaande eer ontvang om tot 'n Eregenoot van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Meganiese Ingenieurs (SAIMegI) verkies te word...
Stellenbosch University
Mawethu Nyakatya ontvang internasionale besoekende studiebeurs
'n Internasionale studiebeurs is onlangs aan 'n personeellid van die Universiteit Stellenbosch (US), Mawethu Nyakatya, toegeken. Hy het die Besoekende Professor in Gemeenskapsdeelname-studiebeurs by die Universiteit van Sentraal-Florida...
Stellenbosch University
Ek het Serebrale Verlamming, maar...
Die US se Rektor en Visekanselier, prof Wim de Villiers, het laat verlede jaar aangekondig dat 2020 die Universiteit se Jaar vir Persone met Gestremdheid sal wees. Die hoogtepunt van die jaar sal die sesde konferensie van African Network...
Stellenbosch University
EBW-postdoktorale genoot wen internasionale datawetenskapuitdaging
'n Postdoktorale genoot in die Departement Ekonomie, dr Cobus Burger, was die wenner van 'n internasionale datawetenskapuitdaging wat daarop gemik is om die Suid-Afrikaanse regering te help om sterftes in padongelukke te verminder. Die...
Stellenbosch University
US Raad magtig dringende ontwikkeling van inentingsreël
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 27 September 2021 sy derde vergadering vir die jaar gehou. Die Raad het kennis geneem van die voortslepende koronaviruspandemie en die negatiewe uitwerking wat dit op die...
Stellenbosch University
PhD-student in etnoplantkunde skitter op internasionale verhoog
Kaylan Reddy (24), 'n PhD-student in die Departement Plant- en Dierkunde by die Universiteit Stellenbosch, het sopas twee toekennings op internasionale kongresse ontvang. Die een is vir die beste plakkaat in etnoplantkunde by die 2021...
Stellenbosch University
US vier Boomplantweek op kampus
Fasiliteitsbestuur se landskaps- en omgewingsvolhoubaarheidspanne het die afgelope paar maande saamgewerk om tussen 50 en 60 bome op kampus te plant. Die hoogtepunt van hierdie inisiatief was die viering van Boomplantweek gedurende die...
Stellenbosch University
#USVroue: Dr Celeste Nel – “Moet nooit ophou leer nie"
Die Sentrum vir Aansoeke, Studentehuisvesting en Kliëntedienste (ASACS) in die Registrateursafdeling lewer noodsaaklike studentedienste om te sorg dat die Universiteit Stellenbosch (US) 'n uitnemende residensiële hoëronderwysinstelling bly...