7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Entrepreneurskaps-opleiding vir US-personeel
Enactus Suid-Afrika, in samewerking met Matie Gemeenskapsdiens (MGD) in die Afdeling Sosiale Impak, het onlangs ʼn werksessie by die Universiteit Stellenbosch (US) aangebied. Enactus is ʼn internasionale organisasie sonder winsbejag wat...
Stellenbosch University
Maties Rugby se geskiedkundige geskenk aan die US
ʼn Geskiedkundige dubbel in die Varsitybeker-reeks kompetisie. Daar is geen beter geskenk wat die Maties Rugbyklub aan die Universiteit Stellenbosch in sy Eeufees-jaar kon gee nie. Maties Rugby het Maandagaand (16 April 2018) die...
Stellenbosch University
Humboldt Navorsingstoekenning aan prof Guy Midgley, globale veranderingswetenskaplike
Prof Guy Midgley, 'n toonaangewende kenner op die gebied van biodiversiteit en globale veranderingswetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, het die prestigeryke Humboldt Navorsingstoekenning van die Alexander von Humboldt Stigting in...
Stellenbosch University
3 van US onder mees aangehaaldes in die wêreld
Die Universiteit Stellenbosch (US) kondig met trots aan dat drie van sy akademici by die lys besonder invloedryke navorsers ingesluit is, volgens die Web of Science-groep se lys getiteld Highly Cited Researchers 2019 wat vroeër vandeesweek...
Stellenbosch University
#WomenofSU: Vroue toegerus wetlik bemagtig te word
Ongeag hul inkomste, klas, ras, sosiale status of ouderdom, is daar nog talle Suid-Afrikaanse vroue wat nie hul regte ken as dit kom by kwessies soos die huwelik, indiensneming, behuising, finansies, en ander sake nie. Verder ondervind...
Stellenbosch University
US-hortoloë kan ook nou leer oor subtropiese vrugte
Vir die eerste keer in die geskiedenis van die Universiteit Stellenbosch se Departement Hortologie kan derdejaar BScAgric-studente met Hortologie as hoofvak meer leer oor die verbouing en bemarking van subtropiese vrugte soos avokado's...
Stellenbosch University
Aanvaarding van Gebaretaal as amptelike 12de taal bevorder kommunikasie vir dowe onderwyser
Gebaretaal is op 19 Julie as amptelike twaalfde landstaal aanvaar. Ilze Aaron, wat in 2021 haar onderwyskwalifikasie by Fakulteit Opvoedkunde verwerf het en die eerste dowe student by die fakulteit was, is opgewonde hieroor. “Om Gebaretaal...
Stellenbosch University
Eervolle vermelding vir jong SA wetenskaplike in die hoë tegnologie Hong Kong Wetenskapkompetisie
'n Jong Suid-Afrikaanse wetenskaplike het die toekenning van eervolle vermelding ontvang nadat sy haar tegnologiese vooruitgang ten toon gestel het in die 2021 Virtual Global Youth Science and Technology Bowl (GYSTB) Science Fair in Hong...
Stellenbosch University
US medeborg van nuwe Nature Africa-navorsingspublikasie
Die Universiteit Stellenbosch (US) is medeborg van ʼn nuwe aanlyn-tydskrif wat verslag doen oor wetenskaplike navorsing en kwessies oor wetenskapbeleid regoor Afrika. Nature Africa is deur Springer Nature van stapel gestuur en sal navorsing...
Stellenbosch University
Alumni vereer vir werk aan Sundowner
Twee alumni van die Fakulteit AgriWetenskappe is vanjaar vir hul landbouwetenskaplike navorsing vereer tydens die toekenningsgeleentheid van die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf. Phyllis Burger en Andries Daniels, albei deel van die...