7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Feeste help samelewing transformeer
Feeste lewer 'n belangrike bydrae tot die transformasie van die samelewing. Dit was die algemene strekking van 'n paneelbespreking oor feeste in Suid-Afrika en Amerika wat Donderdag (8 Maart 2018) by die Universiteit Stellenbosch (US)...
Stellenbosch University
US Museum palm sy eerste toekenning in
Die Universiteit Stellenbosch (US) Museum het sy heel eerste toekenning ingepalm! Die Museum het by die jaarlikse Kultuursake-toekenningseremonie van die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake en Sport op 3 Maart 2018 weggestap met die prys...
Stellenbosch University
Organisasies benodig robuuste strategiese argitektuur vir sukses
Organisasies het 'n robuuste strategiese argitektuur nodig om mededingend en suksesvol te wees in 'n snelveranderende wêreld. Dit was een van die gevolgtrekkings van prof Marius Ungerer van die Universiteit Stellenbosch (US) Bestuurskool in...
Stellenbosch University
Top ingenieurstudent wen kanseliersmedalje
Me Jacqueline Kazmaier het Donderdag (7 Desember) die Universiteit Stellenbosch (US) se gesogte Kanseliersmedalje vir 2017 by die sewende gradeplegtigheidseremonie van die US se Desember-gradeplegtigheid ontvang. Dit is die hoogste lof wat...
Stellenbosch University
Jong vroulike wetenskaplikes presteer in Beijing-wetenskap kompetisie
Phoebe Mgxaji is een van vier Suid-Afrikaanse uitsonderlike tienermeisiewetenskaplikes wat aan die 39ste Beijing Youth Creation Competition (BYSCC) deelgeneem het, waar innoverende idees oor wetenskap en tegnologie uitgeruil is, onder die...
Stellenbosch University
Tegnothon skep ’n entrepreneursgees op kampus
Al ooit gewonder hoe die lewe sou wees as jy jou kos by die Neelsie kon bestel terwyl jy nog iewers anders is? Verbeel jou 'n beter studentelewe met fantastiese mobiele funksies wat jy en jou vriende op 'n drafstap kan gebruik om meer...
Stellenbosch University
US Museum wen toerisme-toekenning
Die Universiteit Stellenbosch (US) Museum het onlangs vir die eerste keer die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit se Burgermeester-toekenning vir Toerisme gewen. Dit is nog 'n pluimpie vir die Museum nadat dit vroeër vanjaar 'n toekenning...
Stellenbosch University
US gasheer vir eerste nadoktorale konferensie in Suider-Afrika
Die eerste nadoktorale konferensie in Suider-Afrika vind vanaf Woensdag 3 Oktober tot Vrydag 5 Oktober 2018 by die Universiteit Stellenbosch (US) plaas. Die geleentheid, wat deur die US se Vereniging vir Nadoktorale Genote gereël word, word...
Stellenbosch University
Alumni kies professor Sampie Terreblanche as topdosent
Ter viering van die Universiteit se eeufees het die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vroeër hierdie jaar sy oudstudente genooi om die beste dosent van hul studiejare aan te wys. Byna 500 alumni het deelgeneem en prof Sampie...
Stellenbosch University
Dusi-deelnemers gereed vir aksie
Elf lede van die Maties-kanoklub sal van 15-17 Februarie aan die Dusi-kanomarathon, 'n wedvaart wat oor sowat 120 km tussen Pietermaritzburg en Durban in KwaZulu-Natal strek, deelneem. Onder hulle sal die broers Alan (21) en Andrew (24)...