7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
HSMS-beurse bevorder landelike gesondheid
Meer as die helfte van die Suid-Afrikaanse bevolking woon in landelike gebiede en daarom is gesondheidsorg in dié gebiede 'n ewige kwelpunt. Een van die inisiatiewe wat help om die uitdaging aan te spreek is te danke aan 'n Hollandse...
Stellenbosch University
Maties Parasport vier dekade van uitnemendheid
Die Maties Parasport-klub het onlangs 'n dekade van sukses gevier met 'n spesiale funksie wat op Stellenbosch aangebied is. Die gaste het verskeie van die klub se Paralimpiese sportlui en afrigters ingesluit wat vir hul bydrae tot die klub...
Stellenbosch University
Sekuriteit verskerp op US-kampusse
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Kampussekuriteitsdiens het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) waaksaamheid en veiligheidsprosedures op sy kampusse opgeskerp na versteekte petrolbomme op die Stellenbosch-kampus...
Stellenbosch University
Voortreflike jaar vir FGGW navorsingswetenskaplike
Dr Nabila Ismail, 'n navorsingswetenskaplike by die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika, het 'n merkwaardige jaar van prestasies beleef. Eerstens is sy genooi om die gesogte Lindau 2023 Nobelpryswenner...
Stellenbosch University
US se Beleidslaboratorium help om vertroue in KI te bou met aanlyn instrumentekatalogus
Die naspeuring van bedrog, verbeterde dienslewering en doeltreffende administrasie is maar enkele van die omvattende toepassings wat kunsmatige intelligensie (KI) vir die Suid-Afrikaanse regering inhou, sê prof Willem Fourie, hoof van die...
Stellenbosch University
Nuwe Tygermaties pak ‘transformerende’ tog aan
"Vandag onderneem jy 'n opwindende tog van persoonlike ontwikkeling wat werklik transformerend gaan wees," het prof Jimmy Volmink, dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), aan die nuwe eerstejaarstudente gesê...
Stellenbosch University
Projek gee ʼn stem aan kinders met kommunikasiebehoeftes
Lede van die Afdeling Spraak-Taal- en Gehoorterapie aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het 'n projek voltooi om Afrikaanse kinders met gespesialiseerde kommunikasiebehoeftes te ondersteun...
Stellenbosch University
Uitstekende vertonings by Swem Grand Prix op Coetzenburg
Suid-Afrika se swemheld Chad le Clos het uitstekende vertonings gelewer by die Swem Grand Prix wat die afgelope naweek by Coetzenburg aangebied is. Hy het onder meer die 200 m-vlinderslagitem in 'n tyd van 1:56.54 gewen en daarmee sy...
Stellenbosch University
Denkleiers debatteer op US Woordfees
Diskoers is dosente en alumni van Universiteit Stellenbosch (US) se kos, en talle van hulle lug weer hul oorwoë menings op vanjaar se US Woordfees. Vroegoggend neem prof Rachel Jafta van die Departement Ekonomie op RSG se Praat Saam by die...
Stellenbosch University
Sentrum vir Hoër en Volwassene Onderwys bied sesde konferensie oor nagraadse studieleiding aan
Meer as 150 afgevaardigdes uit 11 lande het van 28-31 Maart die sesde konferensie oor nagraadse studieleiding wat deur die Sentrum vir Hoër en Volwassene Onderwys (SHVO) aangebied is, bygewoon. Die sentrum is gesetel in die Fakulteit...