7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US Skryflab: Deeltydse skryfkonsultantposte vir 2022
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Taalsentrum nooi nagraadse studente, wat by die US geregistreer is, uit om aansoek te doen om deeltydse skryfkonsultantposte by die Skryflab vir 2022. Die aansoeke deur M- en D-studente sal voorkeur...
Department of Social work
Oorbrugging van Globale en Plaaslike Maatskaplike Werk: Die Departement Maatskaplike Werk verwelkom Internasionale Skole vir Maatskaplike Werk
Die Departement Maatskaplike Werk het tussen Februarie en Maart verskeie Internasionale Skole vir Maatskaplike Werk aangebied.
Stellenbosch University
Nuwe adviesraad vir Fakulteit Natuurwetenskappe
Die nuutgestigte adviesraad van die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch het vir die eerste keer op Vrydag 4 Maart 2016 by die Stellenbosch Instituut vir Gevorderde Studies (STIAS) vergader. Prof. Pieter Swart...
Stellenbosch University
Opwindende konserte by Klaviersimposium
Kaapstad se voorste orkes, die Kaapstadse Filharmoniese Orkes (KFO), sal vir die eerste keer by die Stellenbosch Internasionale Klaviersimposium optree. Die orkes sal begeleiding verskaf aan die finaliste van die gesogte Hennie Joubert...
Stellenbosch University
Bou die Suid-Afrika waarvan Nelson Mandela gedroom het
Politieke onverdraagsaamheid, geen vertroue in die regering nie en rassisme. Hierdie is slegs 'n paar probleme waarmee Suid-Afrikaners sukkel en die Vrygebore generasie herinner hulle daagliks aan die onvervulde beloftes van oor die twee...
Stellenbosch University
Iimbovane se werkswinkel oor miere wen by SciFest Africa
By die onlangse SciFest Africa het 'n praktiese werkswinkel oor die wonderwêreld van miere en hulle verwantskap met biodiversiteit, die Iimbovane Uitreikprojek die prys laat wen vir die beste werkswinkel geskoei op die kurrikulum. Iimbovane...
Stellenbosch University
Stap vir ‘n gesonde, langer lewe
"Stap dit af… bietjie vir klein bietjie" – dis die boodskap wat 'n spesialis in sport- en oefeningsgeneeskunde aan die Universiteit Stellenbosch wil uitstuur op Wêreld Beweeg vir Gesondheid-dag, wat op 10 Mei gevier word. Die eenvoudige...
Stellenbosch University
'Betrokkenheid by Count-Me-In-projek 'n waardevolle ervaring'
Vierdejaarstudente in die Fakulteit Opvoedkunde wat die Wiskunde-onderrigmodule volg, het onlangs terugvoering gelewer oor die Count-Me-In-projek, ’n gemeenskapsinteraksieprojek wat daarop gerig is om die telvaardighede en getalbegrip van...
Stellenbosch University
Maties tevrede met USSA-prestasies
Die meeste van die Universiteit Stellenbosch se sportspanne het daarin geslaag om in die topdrie te eindig in die onderskeie USSA-kompetisies wat verlede week plaasgevind het, met die Steinhoff Maties Hokkie-mansspan, Maties Fietsry en...
Stellenbosch University
Radium Engineering rol vir Departement Agronomie 'n "klip uit die pad"
In elke verhouding bestaan daar 'n verwagting dat die partye vir mekaar klippe uit die pad sal rol, maar in die geval van Radium Engineering en die Departement Agronomie aan die Universiteit Stellenbosch, het hierdie sentiment 'n letterlike...