7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Steyn, Brody dien op US-raad
Mnr George Steyn en mnr Hubert Brody sal as lede van die Universiteit Stellenbosch (US) Raad vir die termyn 2 April 2018 tot 1 April 2022 dien. Ooreenkomstig par. 15 van die Statuut van die US, is die donateurs van die Universiteit op 9...
Stellenbosch University
Voornemende studente besoek Fakulteit Opvoedkunde
Honderde voornemende student het die Fakulteit Opvoedkunde Saterdag, 24 Februarie, besoek as deel van die Universiteit Stellenbosch se Opedag. Hulle het die geleentheid gehad om inligting te kry oor die grade en geleenthede wat vir hulle...
Stellenbosch University
Matie aangewys as beste ter wêreld in AS Level-wiskunde
Die volgende is gebaseer op 'n artikel deur Chelsea Geach, wat in die Weekend Argus van 13 April 2019 gepubliseer is: Rizqah Hassiem, ʾn eerstejaarstudent in aktuariële wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, is aangewys as die beste...
Stellenbosch University
Nuwe grondvoorbereiding boek gepubliseer
Drs. Johan van Zyl en Eduard Hoffman van die Departement Grondkunde, Stellenbosch Universiteit, het 'n nuwe boek vir die wyn- en tafeldruifbedrywe geskryf: “Grondvoorbereiding vir volhoubare wyn- en tafeldruifwingerde”. Die boek handel oor...
Stellenbosch University
Prof Guangling Liu lewer sy intreerede
Prof Guangling Liu, hoogleraar in die Departement Ekonomie, het sy intreerede met die titel title Macro-prudential policy and financial stability: Generic versus sector-specific rules, op 13 Augustus 2019 gelewer. Prof Liu, wat makro...
Stellenbosch University
NSFAS-befondsing 2021
Die Universiteit Stellenbosch neem kennis van studente se dringende bekommernisse oor hul NSFAS-befondsing vir 2021. Alle nuwelingstudente (FTEN) wat bevestiging van hul NSFAS-befondsing ontvang het, sal kan registreer. Terugkerende...
Stellenbosch University
COVID-19: belasting-verligtingsmaatreëls wêreldwyd
Die volgende artikel deur dr Lee-Ann Steenkamp, COVID-19 tax relief: a snapshot of what's out there, is op 8 April 2020 deur The Conversation gepubliseer: Baie regerings regoor die wêreld was genoodsaak om 'n grendeltydperk in hul lande...
Stellenbosch University
Dr Ncebakazi Galada sluit aan by Innovus
Die nuut-aangestelde Tegnologie-oordragbestuurder by Innovus, dr Ncebakazi Galada, bring meer as 'n dekade se ondervinding in navorsing en innovasiebestuur saam met haar. Dr. Galada, het 'n MBA en 'n PhD in Biotegnologie. Ncebakazi sluit by...
Stellenbosch University
Wolfgang Preiser—mede-ontdekker van SARS-CoV-2-variante
Die toonaangewende wetenskapjoernaal, The Lancet Infectious Diseases, het onlangs ʼn profielartikel gepubliseer oor professor Wolfgang Preiser, hoof van die Afdeling Mediese Virologie by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit...
Stellenbosch University
Dr Ncebakazi Galada sluit aan by die Innovus Tegnologie-oordragspan
Die nuut-aangestelde Tegnologie-oordragbestuurder by Innovus, dr Ncebakazi Galada, bring meer as 'n dekade se ondervinding in navorsing en innovasiebestuur saam met haar. Dr Galada, het 'n MBA en 'n PhD in Biotegnologie. Dr Galada sluit by...