7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nuwe doktor se vernuwende denke help granaatbedryf
Partykeer moet 'n mens die koppe laat kraak om 'n probleem op te los. Dit is presies wat dr Matia Mukama van die Na-oes Tegnologie-laboratorium by die Universiteit Stellenbosch (US) gedoen het toe hy nuwe geventileerde kartonverpakking met...
Stellenbosch University
US-navorsers plaas soeklig op hoë bloeddruk in longe
Pulmonêre hipertensie (hoë bloeddruk in die longe) is 'n dodelike siekte wat sowat 75 miljoen mense wêreldwyd raak, waarvan sowat 80% in lae-inkomste- en middel-inkomste-lande (LMIL's) woon. Dit is moeilik om die toestand in hierdie lande...
Stellenbosch University
Gemeenskap speel belangrike rol in suksesvolle aktiewe TB-waaktoesig
Die suksesvolle implementering van aktiewe tuberkulose- (TB-)waaktoesig in hulpbronarm gebiede van Suid-Afrika vereis 'n veelsydige benadering wat om noue samewerking tussen gesondheidsorgowerhede en geaffekteerde gemeenskappe draai, sowel...
Stellenbosch University
US eer dosente met jaarlikse toekennings vir voortreflike onderrig
“Daar is geen einde in uitnemendheid nie. By die Universiteit Stellenbosch is uitnemendheid prominent, dit is duidelik, maar dit is ook nie maklik om te bereik nie. Dit gaan daaroor om aan te hou. Die onderrig-portefeulje moet 'n dokument...
Stellenbosch University
Nasima Badsha vereer vir hervorming van hoër onderwys
“Ek wens almal van julle geluk wat vanaand jul kwalifikasies ontvang het ná jare en jare se harde werk. Ek hoop regtig dat julle jul drome en aspirasies sal verwesenlik. Ek hoop julle sal op jul pad vorentoe vordering in jul gekose...
Stellenbosch University
US kan ’n tuiste van transformasie wees
“Die Universiteit Stellenbosch het meer as genoeg instrumente om homself 'n reuse-transformasie-inspuiting te gee. Die Universiteit kan 'n transformerende en transformasionele 'masjien' wees wat op die samelewing en sy behoeftes reageer."...
Stellenbosch University
Top ingenieurstudent ontvang gesogte Kanseliersmedalje
Matthew Brandon Baas is as vanjaar se ontvanger van die Universiteit Stellenbosch (US) se gesogte Kanseliersmedalje aangewys. Die US-student het Dinsdag, 15 Desember 2020 die graad BIng (Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese cum laude...
Stellenbosch University
Raaisels van Parkinson se siekte word ontrafel
Wêreld Parkinson se siektedag word op 11 April herdenk. Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch het ontdek dat die genetiese oorsprong van Parkinson se siekte in Suid-Afrika verskil van die res van die wêreld en moontlik ook nuwe...
Stellenbosch University
Om ’n nuwe taal te leer bring mense uit verskillende kulture byeen
* Ter viering van die geleenthede en moontlikhede wat meertaligheid skep, bied die Afdeling Leer- en Onderrigverryking op 30 September ’n Taaldagkonferensie aan. As deel van hierdie viering van meertaligheid, vestig ons die aandag op van...
Stellenbosch University
Akademiese biblioteke help om COVID-19-verwante fopnuus te fnuik
Akademiese biblioteke in Suid-Afrika het tot dusver hoë-gehalte inligting verskaf om die negatiewe uitwerking van fopnuus wat met COVID-19 verband hou, te neutraliseer. Dit is een van die vernaamste bevindings van 'n onlangse studie by die...