7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Vryheid van uitdrukking en sosiale media
Die Handves van Regte van die Grondwet van Suid-Afrika bepaal: “Elkeen het die reg op vryheid van uitdrukking, waarby inbegrepe is: die vryheid van die pers en ander media; die vryheid om inligting of idees te ontvang of oor te dra; die...
Stellenbosch University
Vennootskappe en aktiewe deelname sal help om VODs te realiseer
Samewerkende en wedersyds voordelige vennootskappe tussen die publiek en die private sektor, akademiese instellings en die burgerlike samelewing is die enigste manier om oplossings te vind vir die uitdagings wat Afrika in die gesig staar...
Stellenbosch University
US-gemeenskap gemaan om saam 'inklusiewe akademiese kultuur te skep'
Herstel vertroue en bou 'n inklusiewe kultuur was die sleutelboodskap wat prof Tania Ajam, medeprofessor in Openbare Beleid, Ekonomie en Finansies by die Skool vir Publieke Leierskap, aan haar gehoor oorgedra het tydens 'n genderwerksessie...
Stellenbosch University
SA se nederige suring: heldin van die Kaapse Blommeryk
Suid-Afrika se nederige suring het oor die afgelope 15 miljoen jaar 'n arsenaal van die mees unieke en ekstreme voortplantingstrategieë in die Kaapse Blommeryk ontwikkel. Maar die einste strategieë wat hierdie delikate klein plantjies in...
Stellenbosch University
US deel van nuwe netwerk wat onderrig oor rondewurms in Afrika uitbrei
Nematoloë van die Universiteit Stellenbosch se Departement Bewaringsekologie en Entomologie is deel van 'n nuwe driejarige projek wat die ontwikkeling van navorsing en opvoedkundige kapasiteit in Sub-Sahara Afrika oor nematodes (rondewurms...
Stellenbosch University
Prof Pumla Gobodo-Madikizela wen 2020 Harry Oppenheimer-navorsingsbeurs
Prof Pumla Gobodo-Madikizela, n professor in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, is as die ontvanger van die 2020 Harry Oppenheimer-navorsingsbeurs aangewys. Dit is vanjaar die 20ste herdenking...
Stellenbosch University
Prof Kathryn Chu gekies as CUGH-raadslid
Professor Kathryn Chu is gekies om te dien as raadslid van die Consortium of Universities for Global Health (CUGH) vanaf 2021 tot 2024. Chu beklee tans die pos van eerste direkteur van die Sentrum vir Globale Chirurgie by die Universiteit...
Stellenbosch University
Kreatiewe gebruik van ruimtes in skole kan prestasie aanhelp
Transformerende leierskap en die kreatiewe gebruik van ruimtes in skole kan help om leerders se prestasies te verbeter, hul emosionele welwees te bevorder, en hulle tot in matriek in die skool te hou. Dít is een van die kernboodskappe van ʼn...
Stellenbosch University
US LaunchLab kondig aan: Dit is tyd vir US IdeaSmash 2021!
Ons is op soek na studentepreneurs van die Universiteit Stellenbosch om hul besighede en idees in te skryf vir die US IdeaSmash 2021 en so die kans te staan om hulle aandeel van R50 000 in prysgeld te wen, asook toegang tot die US LaunchLab...
Stellenbosch University
Volhoubare houthuismark is moontlik in SA
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het bevind dat Suid-Afrika genoegsame houtbronne het vir 'n volhoubare houthuis-boubedryf. “Ons studie het getoon dat deur die houtbronne wat tans as spaanders uitgevoer word, tesame met die...