7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nuwe Gendereenheid by die Beyers Naudé Sentrum, Fakulteit Teologie
Onderskrif: Prof Amanda Gouws (Gasspreker); Dr Charlene van der Walt (Gendereenheid); Prof Julie Claassens (Gendereenheid) en Prof Sarojini Nadar (Hoofspreker) tydens die bekendstelling van die Gendereenheid op 28 Maart 2017 Die gesondheid...
Stellenbosch University
PhD-navorsing help om internasionale seël op Karoo se lamsvleis te sit
Wanneer Sarah Erasmus op 14 Maart 2017 haar doktorsgraad in Voedselwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch verwerf, is dit met die wete dat haar navorsing help staaf het dat daar werklik iets streekspesifiek en uniek aan lamsvleis uit...
Stellenbosch University
Familielede kry saam doktors- en meestersgrade
Jamie en Rosemary Cripwell, 'n paartjie van Stellenbosch, het vir etlike jare saam hard gewerk en nou ontvang hulle hul doktorsgrade in dieselfde week by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart 2017-gradeplegtigheid. Jamie het Woensdag...
Stellenbosch University
US vier Wêrelddag vir Intellektuele Eiendom
Wêrelddag vir Intellektuele Eiendom (IE) word jaarliks in April oor die hele wêreld heen gevier. Die jaarlikse Wêrelddag vir IE beklemtoon die rol wat intellektuele-eiendomsregte speel in die bevordering van innovasie en kreatiwiteit, en...
Stellenbosch University
Tweede Victoriastraat droommyl dalk ’n werklikheid
'n Tweede droommyl – die myl in onder vier minute – wink vir deelnemers wat op Woensdag 27 Februarie vir die negende Dagbreek Straatmyl gaan aantree. So meen die organiseerder van die jaarlikse Straatmylfees, Francois Fouche. Dié unieke...
Stellenbosch University
Rektor en mede-Maties voltooi Kaapstad Fietstoer vir #Move4Food
Prof Wim de Villiers, rektor en visekansellier van die Universiteit Stellenbosch (US), het Sondag (10 Maart 2019) die tweede opeenvolgende jaar die Kaapstad Fietstoer saam met 'n groep Maties voltooi om geld in te samel – vanjaar was vir...
Stellenbosch University
PRONTAK 2018 (Professionele Onderrigontwikkeling vir Akademici)
Die program Professionele Onderrigontwikkeling vir Akademici (PRONTAK) word jaarliks vir pas aangestelde akademici aan die Universiteit Stellenbosch (US) aangebied. Die herontwerpte program vir 2018 bestaan uit vier fases wat sowel...
Stellenbosch University
Kaalvoetkinders het beter balans, spring ook verder
ʼn Studie deur Suid-Afrikaanse- en Duitse navorsers het bevind dat kinders wat kaalvoet loop, beter balans het en ook verder kan spring as kinders wat skoene dra. “Ons navorsing het getoon dat gereelde fisiese aktiwiteite sonder skoene...
Stellenbosch University
Vroue is besig om Ingenieurswese te verander ... ten goede!
"Vroue is besig om Ingenieurswese te verander ... ten goede!" sê prof Deborah Blaine, medeprofessor in die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese. Sy was een van die sprekers by die jaarlikse Vroue in Ingenieurswese-middag wat...
Stellenbosch University
Wat sal die impak van ons navorsing, en ons onderrig en leer op die samelewing wees teen 2118?
Die impak van navorsing oor die volgende 100 jaar was die onderwerp wat lede van die Sosiale Impak-komitee in die Fakulteit AgriWetenskappe, Universiteit Stellenbosch (US), by hul simposium in Augustus 2018 bespreek het. Hierdie simposium...