7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
SIGLA professor vorm deel van internationale navorsingspan
Druk deur lidlande en samelewings op internasionale organisasies soos die Afrika Unie, Europese Unie en die Verenigde Nasies om uitgawes aan vredesoperasies te regverdig het aanleiding gegee tot 'n behoefte rakende impak en effektiwiteit...
Stellenbosch University
USB stel prof Mark Smith van Frankryk aan as hoof
Die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) het prof Mark Smith (49) as USB se nuwe direkteur aangestel. Hy is tans fakulteitsdekaan by die Grenoble Ecole de Management in Grenoble, Frankryk. Hy sal in Oktober 2020 by USB aansluit...
Stellenbosch University
Hoe lyk die sakewêreld ná die grendeltydperk?
Jason Hamilton, ' n gasdosent in korporatiewe en ontwikkelingsfinansies aan die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB), voorspel wat die uitwerking van die huidige 21 dae lange nasionale grendeltydperk op die Suid-Afrikaanse...
Stellenbosch University
Prof. Brand Wessels bied werkswinkel vir houteienskap metingsmetodes aan
'n Groep van die Bosbou-ontwikkelingstrust en Sokoine Universiteit van Landbou, albei in Tanzanië gesetel, het die Departement van Bos- en Houtwetenskap van 12 – 14 April 2022 besoek vir 'n werkswinkel oor houteienskap metingsmetodes van...
Stellenbosch University
Vrouedag: Vroue se belange moet ernstig geneem word
Vrouedag is op Dinsdag 9 Augustus gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat die belange van Suid-Afrika se vroue ernstig geneem moet word indien ons ʼn gelyke en regverdige samelewing vir...
Stellenbosch University
Wêreldkankerdag: Kenners fokus op belangrike uitdagings in die behandeling van kanker
Wêreldkankerdag is op 4 Februarie gehou. Dit bly steeds ʼn uitdaging om kanker te behandel. Tydige en inklusiewe sorg kan help om kanker te beveg.
Innovation and Commercialisation
Neelsie Studentesentrum verwelkom 3@1
Die Maties Kopieer- en Drukwinkel wat voorheen binne die Matie Winkel geleë was, het na die nuutgestigte Neelsie 3@1 Sakesentrum verskuif.
TRAC
Tuis
Die TRAC (Technology Research Activity Centre)-program, ’n inisiatief van die Universiteit Stellenbosch, is toegewy daaraan om hoërskoolleerders uit onderbefondsde gemeenskappe te bemagtig om akademiese sukses in Wiskunde en Fisiese...
Stellenbosch University
Rektor praat oor verkragting, 'verkragtingskultuur' en kampusveiligheid
Veiligheidsmaatreëls, wetgewing en dissiplinêre stappe kan dalk as afskrikmiddel dien vir die verkragting en aanranding van vroue, maar dit sal nie geslagsgeweld voorkom nie. ʼn 'Verkragtingskultuur' strek veel dieper as ʼn kriminele daad of...
Stellenbosch University
Nkosinathi Malukanya: Geïnspireer om deur maatskaplike werk te dien
JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap, deernis en toewyding help hulle om ʼn beter toekoms vir Suid-Afrika te bou. Hierdie...