7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Innovation and Commercialisation
Beweeg die US Saam Vorentoe – Vier Mobiliteitsmaand met Vervoerdienste
Mobiliteit gaan oor toegang, volhoubaarheid en die daaglikse ritmes wat die universiteitslewe vorm. Gedurende Mobiliteitsmaand besin die Universiteit Stellenbosch (US) se Vervoerdienste oor die stelsels wat duisende personeel, studente en...
Maties Sport
Kabamba Maties se nuwe afrigter
Uitgereik deur die Universiteit Stellenbosch Die Universiteit Stellenbosch en Maties Sport is trots om Kabamba Floors as die Maties Rugby Senior Mans Hoofafrigter vir die volgende drie jaar aan te kondig. Floors het in 2016 by Maties...
Maties Sport
Maties Sport Netbal en Sentrum vir Sportleierskap Gee Terug
As deel van hul bydrae tot die eerste Netbal Wêreldbeker wat in 2023 deur Suid-Afrika in Afrika aangebied word, het Maties Sport Netbal en die Sentrum vir Sportleierskap (SSL) sosiale impak-inisiatiewe van stapel gestuur om die groter...
Stellenbosch University
Vier formidabele eerstejaarstudente
Hierdie jaar het die FGGW vier uitsonderlike studente verwelkom onder die 2020 inname van mediese studente. Hulle is David Obagbuwa, wat 15 jaar oud is, en in Maart 16 jaar oud word; Siyamthanda Mtyeku, wat sewe onderskeidings behaal het...
Stellenbosch University
Dube ondersoek "uitdagings in joernalistiekonderrig en -opleiding"
Dr Bevelyn Dube (derde van links) het in Desember 2013 'n PhD in Joernalistiek van die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang. Voordat sy haar graad verwerf het, het sy van haar doktorale navorsing by die derde internasionale...
Stellenbosch University
Sally Ehlers: Voorlopervrou in handelswetenskappe by US
In Vrouemaand bring ons hulde aan ’n baanbrekervrou wie se vasberadenheid die akademiese landskap van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe help vorm het: Sara Cornelia “Sally” Ehlers (1912–1996), die...
Stellenbosch University
USAID wys $4.1 miljoen aan Afrika-universiteite toe vir ramprisikobestuur
Die veldbrande waaronder die Wes-Kaap onlangs weer gebuk gegaan het, maak ons op treffende wyse bewus van die lewensgevaarlike risiko's waarvoor ons te staan kom namate ons omgewing verander en stedelike ontwikkeling verder na omliggende...
Stellenbosch University
Stimulerende gesprekke by simposium oor herstrukturering van wetenskap en navorsing aan die US
'n Simposium oor “die herstrukturering van wetenskap en navorsing aan die Universiteit Stellenbosch (US) op grond van geregtigheid, insluiting en etiese integriteit" het Dinsdagoggend (21 Mei 2019) tot stimulerende gesprekke gelei. Die...
Stellenbosch University
Studente kan steeds loopbane beplan gedurende en ná COVID-19
Nuusflitse oor werkloosheidsyfers, 'n kwynende Suid-Afrikaanse ekonomie, die gebrek aan nuwe werksgeleenthede wat daaruit voortvloei – al hierdie faktore rus waarskynlik swaar op gegradueerdes wat pas hul studies aan die Universiteit...
Stellenbosch University
CIRCoRE-werkstroom insigte: Prof Kopano Ratele
Die Universiteit Stellenbosch (US) het die strukture in plek gestel wat op die aanbevelings van die Khampepe-kommissie sal fokus. Ons reeks onderhoude met sleutel- US-personeellede wat die proses van die Komitee vir die Institusionele...