7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US Woordfees toekenningsnominasies vir 2019
Die benoemings vir vanjaar se US Woordfees Woordtrofee-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen 'n kunswerk en 'n trofee sal ontvang, word aangekondig tydens 'n spesiale geleentheid op 4 April. Die benoemdes (in...
Stellenbosch University
Harde werk en deursettingsvermoë laat Nthabiseng presteer
Terwyl sy in die stofstrate van die klein dorpie Gankwana in Limpopo grootgeword het, het sy haarself nooit kon voorstel dat sy eendag 'n meestersgraad in Chemiese Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US) sou behaal nie, vertel...
Stellenbosch University
Kranige wiskundige vereer met SAWV-toekenning
Prof. Stephan Wagner van die Universiteit Stellenbosch het die Suid-Afrikaanse Wiskundige Vereniging (SAWV) se toekenning vir uitstaande navorsing in 2018 ontvang. Die SAWV-toekenning word slegs toegeken aan individue in Suid-Afrika wat 'n...
Stellenbosch University
US-biblioteke bevorder navorsingsuitnemendheid
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens bied vanaf 30 Julie tot 3 Augustus 2018 sy sesde Biblioteeknavorsingsweek aan. Vanjaar is die tema 'Navorsing in Aksie'. Gedurende dié week word opkomende navorsers en studente van die Universiteit...
Stellenbosch University
Somerskool-ervaring verbreed horisonne
Harde werk word beloon. Dit het Linda Kallis, 'n honneursstudent in Finansiële Bestuur, vanjaar ondervind toe sy op grond van haar uitstekende voorgraadse punte as een van nege Matiestudente gekies is om 'n twee weke lange somerskool by die...
Stellenbosch University
FGGW-danspaar wen Maties se Dancing in Style-kompetisie
Latyns-Amerikaanse danse en baldanse kom vanself vir Sandra Josias en Thabiso Chidi van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch (US). Dié danspaar was die wenners van vanjaar se Dancing...
Stellenbosch University
Gebruik grondwetlike regte om SA te verander – Regter Albie Sachs
Ons moet ons grondwetlike regte gebruik om die volgende vlaag van verandering in die land teweeg te bring. Só het Albie Sachs, oudregter van die Konstitusionele Hof en anti-apartheidsaktivis, op Donderdag (24 Augustus 2017) gesê. Hy het die...
Stellenbosch University
Departemente in Fakulteit Lettere en ander span saam vir Vrouedag-konsert
Die Musiekdepartement, in samewerking met die Universiteit Stellenbosch (US) se Kantoor vir Transformasie, die Departement Visuele Kunste en die Vroueforum, het 'n konsert ter viering van Vrouedag in Augustus in die Endlersaal in...
Stellenbosch University
Nominasies vir nuwe US-Kanselier open 14 Augustus
Nominasies vir 'n nuwe Kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) open op 14 Augustus. 'n Kieskollege, wat bestaan uit die lede van die Raad, lede van die Uitvoerende Komitee van die Senaat en die President en Visepresident van die US...
Stellenbosch University
Karen Bruns aangestel op uitvoerende komitee van die Hoëronderwys Fondsinsameling Forum
Karen Bruns, Senior Direkteur: Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge aan die Universiteit Stellenbosch (US), is onlangs aangestel op die Uitvoerende Komitee van die nuutgestigte Hoëronderwys Fondsinsameling Forum ( in Eng. HEFF), 'n nuwe...