7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Toelaag help werf toekomstige breinnavorsers
"Voortdurende navorsing dui daarop dat geestesiektes met die struktuur, chemiese samestelling en funksie van die brein verband hou en inderdaad 'n biologiese oorsprong het," sê Janine Roos. Roos is die direkteur van die...
Stellenbosch University
Navorsing help beroerte-pasiëte in landelike gebiede
Me Elsje Scheffler, ʼn PhD-student, het met haar doktorale navorsing ten doel om tuisgebaseerde sorg aan oorlewendes van ʼn beroerte in omgewings met beperkte bronne te bied. Scheffler is ʼn fisioterapeut van Stellenbosch en ʼn buitengewone...
Stellenbosch University
Etiek-administrateur neem aan gesogte program deel
Elvira Rohland, Senior Etiekadministrateur in Gesondheidsnavorsing by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), het pas teruggekeer uit die VSA. Hier het sy aan die Institusionele...
Stellenbosch University
US navorsers ontwikkel bloedtoets wat TB-infeksie voorspel
Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) is deel van 'n internasionale konsortium wat ʼn eenvoudige bloedtoets ontwikkel het wat TB-infeksie soveel as twee jaar vooruit kan voorspel in mense met ʼn hoë risiko om TB te ontwikkel....
Stellenbosch University
Vissermanne, hoe goed ken julle julle visvangwurms?
Bloedwurms, wonderwurms, gruiswurms, maanskynwurms of poedingwurms? Watter een van hierdie klomp gebruik jy die meeste vir visaas en hoe kry jy dit in die hande? Hierdie vrae maak deel uit van ’n nasionale vraelys wat deur navorsers van die...
Stellenbosch University
Suid-Afrikaners wil 'n nuwe land hê - Zackie Achmat
“Ons wil nie die post-1994 Suid-Afrika red nie – ons wil 'n nuwe land hê." Só het die aktivis en mede-stigter van die Treatment Action Campaign (TAC) Zackie Achmat onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) Museum op die Stellenbosch...
Stellenbosch University
Veekundige prof Kennedy Dzama se navorsing vereer
Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Veekundiges (SAV3) het die waardevolle navorsingswerk erken wat verrig word deur prof Kennedy Dzama van die Universiteit Stellenbosch. Hy bestudeer veral die genetika van veerasse inheems aan Suid-Afrika...
Stellenbosch University
US sluit vennootskap met Sanford Health oor FASV
Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se Departement Psigiatrie het ʼn skenking van Sanford Health ontvang vir ʼn navorsingsgenootskap in fetale alkoholspektrumversteuring (FASV). Die skenking is...
Stellenbosch University
Huidige studente maak kragtige stellings aan ywerige voornemende studente op Ope Dag 2018
Iemand het een keer gesê om universiteit toe te gaan is ‘n bietjie soos om “die heelal te betree”. Alles is verwarrend en enorm. Dis hoekom die personeel en huidige studente van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde...
Stellenbosch University
US vra onvoorwaardelik om verskoning vir trauma wat navorsingsartikel veroorsaak
30 April 2019 Beste Kollegas en Studente US vra onvoorwaardelik om verskoning vir trauma wat navorsingsartikel veroorsaak Die Universiteit Stellenbosch erken dat die publikasie van die artikel 'Age- and education-related effects on...