7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Meer as 1000 onderwysers en leerders woon dié vakansie SUNSEP-onderrigsessies by
Die Sentrum vir Pedagogie (SUNSEP) in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) bied gedurende die komende skoolvakansie 19 verskillende onderwyseropleidingsessies en intervensies vir leerders aan. Meer as 800...
Stellenbosch University
CNN praat met twee pesbeheerspesialiste met Matie-bande
'n CNN Inside Afrika-televisie-insetsel het die kollig geplaas op die werk wat navorsers en assosiate van die Departement Bewaringsekologie en Entomologie aan die Universiteit Stellenbosch doen om Wes-Kaapse landboupeste te beheer. Die...
Stellenbosch University
Gifinligting in 11 tale beskikbaar gestel
Was jy al ooit in ʼn situasie waar iemand aan gifstowwe blootgestel is en jy geen idee gehad het wat om te doen nie? Handige inligtingskaarte met riglyne oor die onmiddellike behandeling in geval van vergiftiging is nou in al 11 amptelike...
Stellenbosch University
Verklaring: Akademiese aktiwiteite gaan voort by die US
Die Universiteit Stellenbosch (US) het soos alle ander universiteite vandag (10 Oktober 2016) protesaksie beleef as deel van die nasionale veldtog vir gratis universiteits-onderrig. Die Bestuur bly verbind tot finansiële ondersteuning vir...
Stellenbosch University
Hoekom oefening is beter as medisyne
In April vanjaar is 'n 84-jarige vrou deur haar dogter na die Stellenbosch Biokinetikasentrum gebring met die versoek dat 'n biokinetikus moet help om haar ma se mobiliteit en fisieke krag te ontwikkel. Die vrou is in 2009 met vaskulêre...
Stellenbosch University
US dermatoloog ontvang L’Oréal-navorsingsbeurs
Dr Willie Visser, ʼn dermatoloog aan die Universiteit Stellenbosch (US), het die L'Oréal- navorsingsbeurs vir vel- en haarsiektes van Afrika ontvang vir navorsing oor aknee keloïdalis nuchae (AKN). "Vel- en haarsiektes van Afrika is vir jare...
Stellenbosch University
US Woordfees stel 2017-program bekend
Die Universiteit Stellenbosch (US) Woordfees het Donderdag (17 November) sy program vir 2017 bekend gestel tydens 'n langtafel-geleentheid in Ryneveldstraat, Stellenbosch. Sowat 500 mense het die funksie bygewoon waar die program vir die...
Stellenbosch University
Dokter Yvonne hou doel voor oë
Vir Yvonne Dyum was daar nooit 'n ander opsie nie – sy wóú 'n dokter word. En al was daar heelwat hindernisse vir dié dogter van twee Stellenbosse plaaswerkers, het sy altyd hierdie doel voor oë gehou. Nou is haar deursettingsvermoë beloon...
Stellenbosch University
Riccardo Swanepoel maak geskiedenis en ontvang US Kanseliersmedalje
Mnr Riccardo Swanepoel is gisteraand (7 Desember) tydens die gradeplegtigheid van die Fakulteite AgriWetenskappe en Ingenieurswese aangewys as die ontvanger van die Universiteit Stellenbosch (US) se Kanseliersmedalje vir 2016. Dié...
Stellenbosch University
US se Maart-gradeweek begin op 'n hoë noot met spesiale optrede deur SA jazzlegende
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeplegtigheidsweek begin op 'n hoë noot met die jazz-ikoon Jonathan Butler, wat 'n eregraad ontvang vir sy musikale invloed en bydrae tot kuns en kultuur. Butler sal geduurende die seremonie...