7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Terapiehonde op Universiteit Stellenbosch se kampus!
Benewens onvoorwaardelike aanvaarding en liefde, het mens-dier-interaksie verskeie voordele wat betref ons gesondheid en ons sielkundige, sosiale en emosionele welsyn. So sê dr Marieanna le Roux, dosent aan die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
Jonathan Jansen by Universiteit Stellenbosch aangestel
Die openbare intellektueel en voormalige Visekanselier van die Universiteit van die Vrystaat, prof Jonathan Jansen, het ʼn pos aan die Universiteit Stellenbosch (US) aanvaar. Jansen (61), ʼn A-gegradeerde wetenskaplike van die Nasionale...
Stellenbosch University
CAN hou eerste wetenskapsimposium op Stellenbosch
Die Crick Afrika Netwerk (CAN), bestaande uit ʼn groep van vyf Afrika-vennootinstellings waarvan die Universiteit Stellenbosch (US) ʼn lid is, het onlangs (26-28 Januarie 2018) 'n unieke wetenskapliksimposium oor 'Basic Science of Infectious...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch verklaring oor geslaggebaseerde geweld
Die Universiteit Stellenbosch (US) is saam met Universiteite Suid-Afrika (USAf) en al die ander hoëronderwysinstellings (HOI’s) verontwaardig oor die algemene en geslagsgeweld in ons land en gemeenskappe en op ons kampusse. USAf het...
Stellenbosch University
100% Stellenbosch’ wys dorp as teaterstuk
Almal weet waar die Eikestad met al sy teenstrydighede tussen die Bolandse berge lê, maar hoe dink, voel en hoop Stellenbosch? As deel van die Universiteit Stellenbosch (US) se herdenking van sy Eeufees, word die interaktiewe teaterstuk 100...
Stellenbosch University
Internasionale baanbreker in neurowetenskap besoek Stellenbosch
Danksy toegepaste verbruikers- neurowetenskap weet bemarkers meer van hul teikenpubliek se voorkeure en menings – en die invloed wat dit op kopers se besluite het – as ooit tevore. “Ons het twee bedryfstelsels: rede en emosie. Rede is vir...
Stellenbosch University
Stellenbosch Universiteitskoor wen groot in Wallis
Die Stellenbosch Universiteitskoor het skoonskip gemaak by die prestigeryke Llangollen Internasionale Musiek-eisteddfod in Wallis deur al drie kategorieë waaraan hulle deelgeneem het (Jeugkore, Gemengde kore en Oop kore) te wen. Die koor...
Stellenbosch University
Vrouemaand-vieringe aan die Universiteit Stellenbosch
Afrikaans volg binnekort. This Women's Month we are encouraged and excited by the campus events that will explore identity, power history, institutional culture and rediscover silenced histories. A number of our projects and conversations...
Stellenbosch University
IDASA-versameling aan Universiteit Stellenbosch oorhandig
Die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (20 Junie 2019) amptelik 'n spesiale manuskripversameling van die Instituut vir Demokratiese Alternatiewe in Suid-Afrika (IDASA) in ontvangs geneem. Die versameling is met finansiële hulp van...
Stellenbosch University
Vrouewiskundiges van Afrika vergader in Stellenbosch
Vanat 2 tot 5 Julie 2019 sal bykans 60 vrouewiskundiges vanuit Afrika en Suid-Afrika by die Universiteit Stellenbosch (US) vergader vir die Afrika Vroue in Wiskunde-konferensie. Dr Karin-Therese Howell, ʼn wiskundige in die US se Departement...