7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Wêreld se grootste proefneming toon hoe vinnig brande tussen plakkershutte versprei
Twintig plakkershutte word binne vyf minute vernietig. Dit is hoe vinnig brande in informele nedersettings kan versprei. Dit is een van die belangrikste resultate van die wêreld se grootste brandproefneming in 'n informele nedersetting wat...
Stellenbosch University
Klein visspesie van die Serengeti vernoem na Sir David Attenborough
'n Nuutontdekte killivisspesie van die ikoniese Serengeti Nasionale Park in Tanzanië, is vernoem na Sir David Attenborough in erkenning vir sy eindelose pogings om 'n bewustheid van die wonders en skoonheid van die natuur, te bevorder. In...
Stellenbosch University
Meertaligheid help smee nuwe bande
* Ter viering van die geleenthede en moontlikhede wat meertaligheid skep, bied die Afdeling Leer- en Onderrigverryking op 30 September 'n Taaldagkonferensie aan. As deel van hierdie viering van meertaligheid, vestig ons die aandag op van...
Stellenbosch University
Nuwe ‘vervlegte-leer’-MBA in 2017
Die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) stel in 2017 ’n nuwe Vervlegte-Leer-MBA oor twee jaar bekend om sy aanbod van ’n Voltydse MBA oor een jaar en ‘n Modulêre MBA (verskeie innames) oor twee jaar uit te brei. Martin Butler...
Stellenbosch University
Dringende Kampusinligting: Protesaksie
Donderdag 22 September: » Kliek hier vir meer inligting Woensdag 21 September: Alle klasse vir voorgraadse studente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe is afgestel vir die dag. Kliniese rotasies en...
Stellenbosch University
Hoe KMMO’s in Suid-Afrika kan floreer
Klein, medium en mikro-onderneming(KMMO)sdag is op Vrydag 27 Junie gevier. In meningsartikels vir die media het kenners van die Universiteit Stellenbosch enkele belangrike kwessies uitgelig wat aangespreek moet word om KMMO's in Suid...
Stellenbosch University
Geestesgesondheidsdag: Ons moet adolessente se geestelike welstand prioritiseer
Adolessensie is ʼn tydperk van ontwikkeling wat geassosieer word met drastiese veranderinge. Benewens pogings om identiteit en onafhanklikheid te vestig, word adolessente deur aansienlike sosiale, omgewings- en digitale faktore in die gesig...
Stellenbosch University
AvOL 2018: Registrasies oop
AvOL 2018: Registrasies oop! Die 11de jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) konferensie oor die Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) vind op 30 en 31 Oktober 2018 plaas. Prekonferensie-werkswinkels word op 29 Oktober 2018 aangebied...
Stellenbosch University
US verteenwoordig by bespreking met president
Dr Nic Spaull, senior navorser van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch het verlede week (Donderdag, 22 November 2018) in Sandton aan ʾn bespreking met president Cyril Ramaphosa deelgeneem. Hy het gepraat oor hoe...
Stellenbosch University
Prof Reinette Biggs lewer haar intreerede
Prof Reinette (Oonsie) Biggs, bekleër van die DWT/NNS Navorsingsleerstoel in Sosio-ekologiese Stelsels en Veerkragtigheid, het haar intreerede met die titel Resilience: An approach to navigating towards more sustainable futures in the...