7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Faculty of Engineering
Eerstejaar ingenieurstudent onder Top 10 innoveerders by YouthX Nedbank-toekennings
SU Ingenieurstudent Tumelo Mokoena is by die 2025 YouthX Nedbank-toekennings as een van Suid-Afrika se top 10 innoveerders aangewys.
Stellenbosch University
US vereer internasionaal erkende kenner van rampbestuur en -reaksie
Colin Deiner het ʼn eredoktorsgraad ontvang. Hy is vereer vir sy onwrikbare toewyding aan die redding van lewens. Hy help bevorder rampbestuur en -reaksiedienste.
Innovation and Commercialisation
Ontmoet die 2025-kohort van EDHE Matiepreneurs
Sewe studente-entrepreneurs van die Universiteit Stellenbosch (US) het deurgedring na die streeksrondte van die 2025 Entrepreneurskap-ontwikkeling in hoër onderwys (EDHE) se Entrepreneurskap Intervarsity-kompetisie.
Innovation and Commercialisation
Ontmoet die 2025-kohort van EDHE Matiepreneurs
Sewe studente-entrepreneurs van die Universiteit Stellenbosch (US) het deurgedring na die streeksrondte van die 2025 Entrepreneurskap-ontwikkeling in hoër onderwys (EDHE) se Entrepreneurskap Intervarsity-kompetisie. Hierdie inisiatief, nou...
Maties Sport
Maties slaggereed vir USSA se somer-toernooie
Die Maroenmasjien is besig met sy finale voorbereidings vir die Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA)-toernooie, wat 2-16 Desember regoor die land plaasvind. Hierdie jaar se somer-toernooie bestaan uit nege sportkodes, waaronder basketbal...
Maties Sport
Kampussport-aande groot sukses
Maties Sport het met Kampussport-bumperaande ’n nuwe aanbod in ontspanningssport aan die Stellenbosch Universiteit-gemeenskap bekendgestel. Dié bumperaande het begin met ’n verskeidenheid sportkodes wat almal op ’n Vrydagaand gespeel is...
Maties Sport
Dis voorreg om vir Maties te speel, sê Welham
Stellenbosch Universiteit se BSc Honneurs-gegradueerde Angela Welham (22) is sedert haar eerste jaar in 2019 ’n ster in die Maties-hokkiespan. Dié energieke verdediger is ’n uitblinker sedert haar hoërskooldae by Herschel Girls High School...
Maties Sport
Goud vir Kaapse Vlakte-biljartspeler
Deur Jamie Wyngaardt “Ek voel vreemd, dit is asof ek steeds ek is, maar terselfdertyd ’n wêreldkampioen. Dit is ’n wonderlike gevoel om te weet dat ek nie net myself trots gemaak het nie, maar ook my gemeenskap, my familie en my maats,” sê...
Maties Sport
Hy boul steeds vir sy drome: Kyle se reis van Maties tot die groot ligas
Sy liggaam mag dalk nie altyd met hom saamstem nie, maar in sy hart glo Kyle Simmonds (31) dat hy nog jonk genoeg is om vir sy land krieket op die internasionale verhoog te speel. “Ek mag dalk al 31 jaar oud wees, maar in my hart voel ek...
Maties Sport
Tyd om in te loer by Maties Sport Alumna: Kate Woods (Maties Hokkie)
Maties Hokkie-legende verdien haar strepe by adidas Wat as ’n borgskap begin het toe sy nog ’n studente-atleet was, is vandag ’n bestuurderrol as Senior Handelsmerkdirekteur by adidas Suid-Afrika vir Maties Hokkie-legende Kate Woods...