7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Vierdejaarstudent wen Brightest Young Minds-toekenning
ʼn Vierde jaar mediese student aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), Melt Hugo, is aangewys as een van die Top 100 Brightest Young Minds (BYM) op die Afrika-vasteland. Die BYM...
Stellenbosch University
Triomf vir dr Khosa ná 'PhD-hindernisbaan'
Toe sy haar PhD in Maatskaplike Werk van die Universiteit Stellenbosch (US) gister (6 April) ontvang, het Priscalia Khosa nie net haar akademiese prestasie gevier nie, maar ook haar oorwinning oor etlike persoonlike uitdagings en...
Stellenbosch University
Prof Christie Dorfling se navorsing help verbeter ontginning van waardevolle metale
Prof Christie Dorfling van die Departement Chemiese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Donderdag (18 April 2024) sy intreerede, getiteld “Hidrometallurgiese ekstraksie van metale uit primêre...
Stellenbosch University
Universiteite in gesprek oor transformasie
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n transformasiewerksessie tussen universiteite in samewerking met die Transformasiebestuurdersforum (TBF), 'n liggaam van Universiteite Suid-Afrika (USAf), aangebied. Hier is 'n kykie na die...
Stellenbosch University
Cameron-versameling bekendgestel en gereed vir gebruik in US Biblioteek
Die bekendstelling en opening van die oudregter Edwin Cameron-versameling en -leeskamer het Dinsdag (6 Desember 2022) in die Universiteit Stellenbosch (US) Biblioteek plaasgevind. Die versameling, wat in 2021 ontvang is, word in die...
Stellenbosch University
Aktiviste, studente en personeel bespreek uitdagings vir LGBTQIA+ gemeenskap
Aktiviste, studente en personeel het onlangs 'n hibriede paneelbespreking bygewoon wat fokus op die tema, Konfronteer die versperrings tot insluiting vir die LGBTQIA+ gemeenskap, wat aangebied is by die Universiteit Stellenbosch se...
Stellenbosch University
KI in gesondheidsorg moet menslike welstand en veiligheid bevorder
Ons weet daar is ʼn rol vir kunsmatige intelligensie (KI) in openbare gesondheidskrisisse en in noodsituasies. Ons moet die sleutelkwessies oorweeg, die nodige regsraamwerke ontwikkel en seker maak daar is voldoende interaksie met die...
Stellenbosch University
Aktiviste, studente en personeel bespreek uitdagings vir LGBTQIA+ gemeenskap
Aktiviste, studente en personeel het onlangs 'n hibriede paneelbespreking bygewoon wat fokus op die tema, Konfronteer die versperrings tot insluiting vir die LGBTQIA+ gemeenskap, wat aangebied is by die Universiteit Stellenbosch se...
Stellenbosch University
Afrika-Christene moet ligloop vir ‘kaping’
Waarom is party Afrika-Christenleiers en hulle volgelinge lojaal teenoor oënskynlik moreel korrupte en sosiaal problematiese Amerikaanse politici en hulle politieke agendas? Dít is die kwessie wat prof Dion Forster van die Departement...
Stellenbosch University
Eersteklasnavorsing moontlik by nuwe beeldingsnavorsingsfasiliteit
"Kom ons vier innovasie, kundigheid en die vind van Afrika-oplossings vir Afrika." Hierdie gelukwense kom van Dr Beth Engelbrecht, Hoof van die Departement van Gesondheid in die Wes-Kaap, tydens die bekendstelling van 'n moderne...