7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Studie wil help om CO2-vrystellings in padvervoer te verminder
As die vernaamste manier om goedere in Suid-Afrika te vervoer, stel padvervoer (passasiervervoer uitgesluit) jaarliks sowat 16,8 ton koolstofdioksied (CO2) vry, wat dié bedryf die tweede grootste bydraer tot die vrystelling van...
Stellenbosch University
US medeleier van baanbreker TB-navorsing projek
Professor Samantha Sampson, ʼn seniornavorser van die Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika by die Universiteit Stellenbosch, is een van drie vooraanstaande navorsers wat ʼn toekenning van die Amerikaanse Nasionale Gesondheidsinstituut...
Stellenbosch University
US-inisiatief neem STANDpunt in oor beleërde uitvoerende kunste-gemeenskap
Rolspelers in die Suid-Afrikaanse dans- teaterbedryf het die afgelope naweek by die Universiteit Stellenbosch (US) byeengekom om manier te bespreek om nuwe lewe in 'n uitvoerende kunste-gemeenskap te blaas wat swaar deur die COVID-19...
Stellenbosch University
Koringstrooi, mangoskille kan vir hernubare voedselverpakking gebruik word
Koringstrooi en mangoskille beland gewoonlik op stortingsterreine of dit word as kompos en dierevoedsel gebruik, maar dit blyk dat dit moontlik in die ontwikkeling van hernubare, bioafbreekbare en nie-giftige aktiewe (die vermoë om op...
Stellenbosch University
Ontmoet die wenner van Toekenning vir Voortreflike Onderrig: Dr Marenet Jordaan
Die erkenning wat sy vir haar uitnemende onderrigpraktyke ontvang het, het haar geïnspireer om nog harder te werk en nog hoër te mik, sê dr Marenet Jordaan van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe...
Stellenbosch University
US word lid van invloedryke globale netwerk van universiteite
Die Universiteit Stellenbosch (US) se doelgerigte poging om met van die wêreld se voorste navorsingsgerigte universiteite kragte saam te snoer, het pas 'n reusehupstoot gekry. Die Vergadering van die Venesiese Internasionale Universiteit...
Stellenbosch University
COVID-19: US skort lesings op van 17 Maart
16 Maart 2020 Beste Kollegas en Studente Terwyl die omstandighede rondom ons baie vinnig verander en in die lig van die maatreëls wat president Cyril Ramaphosa gisteraand aangekondig het, het die Rektoraat van die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
Alumna se kuns bring hoop by die US se vlagskip-GBG-fasiliteit in Idasvallei
Robyn Pretorius, 'n alumna van die Universiteit Stellenbosch (US), voel besonder aangetrokke tot haar jongste installasie by die US se vlagskip-fasiliteit vir geslagsgebaseerde geweld (GBG), INSPIRE, geleë in Ou Helshoogteweg, Idasvallei...
Stellenbosch University
Jean Durand ontvang fakulteit se hoogste eerbewys
Jean Durand het 'n familietradisie aan die gang gesit toe hy onlangs as die 2022-wenner van die gesogte CGW Schumann-medalje vir beste nagraadse student in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aangewys is. Die gegradueerde van...
Stellenbosch University
Ainsley Moos se lewe by aandoenlike gedenkdiens gevier
Honderde vriende, kollegas en familie het vanmiddag (Vrydag 17 Februarie 2023) hulde gebring aan Ainsley Moos, die voorsitter van die Universiteit Stellenbosch Raad wat onverwags op 31 Januarie oorlede is. Die gedenkdiens is in die...