7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Ongemak die aansporing tot sukses
In 2008, nadat hy matriek geslaag en ses maande lank in 'n hotel in Engeland gewerk het, het Matie-alumnus en komende Loopbaankafee-spreker Philip Parrock een ding besef – hy was nie gereed om voort te ploeter in 'n werk wat hom nie...
Stellenbosch University
25 jaar van internasionale skakeling aan die US gevier
Personeellede, studente, internasionale vennote en belanghebbendes van oor die hele wêreld het op Vrydag 13 April in die Endlersaal op Stellenboschkampus byeengekom om 'n kwarteeu van internasionale skakeling aan die Universiteit...
Stellenbosch University
Ondersteun studente in nood
Voedselonsekerheid is 'n werklike, maar dikwels stille stryd wat studente daagliks voer. Daarom is beurse wat spesifiek bedoel is om etes aan behoeftige studente te voorsien, so belangrik. 'n Skenker wat op hierdie gebied 'n groot verskil...
Stellenbosch University
Suid-Afrika se langpootbye só aangepas om bokhoringblomme te bestuif
Nuwe navorsing van die Universiteit Stellenbosch (US) in Suid-Afrika toon dat ‒ in 'n buitengewone geval van aanpassing ‒ die uitermatige lang voorpote van die Suid-Afrikaanse olieversamelende Rediviva by-spesie ontwikkel het in antwoord op...
Stellenbosch University
Dr Phadi aangestel as Ubuntu Dialoë-programbestuurder
“Ek hoop dat die Ubuntu Dialoë-program 'n ander tipe gesprek sal ontlont – waar mense buite die boks oor die idees van Ubuntu kan dink. Ek hoop die studente en jong geleerdes sal begin om buite hulself in hul ongemaksone in te beweeg om...
Stellenbosch University
Studente leer oor werksgeleenthede in die landbousektor by AgriCAREERConnect-dag
Werksgeleenthede in die Suid-Afrikaanse landboubedryf is lustig bespreek tydens die AgriCAREERConnect-dag op Stellenbosch. Studente kon uitvra oor beroepe, vakansiewerk, beurse en internskappe wat beskikbaar is binne die vrugte-en...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Lidia du Plessis
Vir Lidia du Plessis is geen twee werksdae ooit dieselfde nie en dit is waarom sy van haar werk hou. Du Plessis is die koördineerder van die personeelbeweeglikheids- en vennootskap-projekte by Universiteit Stellenbosch Internasionaal (SUI)...
Stellenbosch University
US lei nuwe gender-transformerende seksuele- en reproduktiewe gesondheidsintervensiestudie
Prof Sarah Skeen van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het onlangs ʼn navorsingstoekenning ter waarde van £638 050 (R12,5 miljoen) van die Verenigde Koninkryk se Mediese Navorsingsraad ontvang...
Stellenbosch University
Raamwerk deur PhD-gegradueerde help humanitêre organisasies met data oor vlugtelinge
'n Navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) het met 'n raamwerk vorendag gekom wat dit vir humanitêre organisasies makliker kan maak om noodsaaklike data – wat die verskil tussen lewe en dood kan beteken – in te win oor gedwonge...
Stellenbosch University
Entrepreneurskapprojek gee jong mense hoop
In 'n omgewing waar die werkloosheidkoers hoog en werkgeleenthede min is, bied die Jongentrepreneurskapprojek (YEP) vir jong mense 'n alternatiewe denkwyse oor werkloosheid. Vir die afgelope twee jaar het die projek – 'n gesamentlike...