7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Matiesmasjienleer wil in Afrika help
Wanneer 'n mens aan masjienleer of die meer bekende kunsmatige intelligensie dink, dink jy onwillekeurig aan moorddadige robotte en Arnold Schwarzenegger se berugte sêding, “I'll be back" in die rolprent Terminator. Dieselfde kan beslis nie...
Stellenbosch University
Ry die Fietstoer vir #Maties100-beurse
Of jy nou reeds vir die Kaapstadse Fietstoer van 2018 ingeskryf het, of dit moontlik nog oorweeg, waarom gebruik jy die geleentheid om fondse vir studentebeurse in te samel nie? Ons nooi graag alle geesdriftige fietsryers om saam met die...
Stellenbosch University
US loods eerste datasentrum in SA gefokus op demokrasie
Die eerste datasentrum gefokus op demokratiese navorsing en die ontwikkeling van die Sosiale Wetenskappe in Suid-Afrika sal in Mei geloods word by die Universiteit Stellenbosch se Navorsingseenheid vir Transformasie. Die loodsing vind plaas...
Stellenbosch University
Landbou-ekonoom verwerf gesogte Kanselierstoekenning
Twee dekades van voortreflike navorsing het aan prof Nicholas (Nick) Vink die gesogte Kanselierstoekenning vir gemeenskapsinteraksie en navorsing van die Universiteit Stellenbosch (US) besorg. Hy is die voorsitter van die Departement...
Stellenbosch University
Studie help identifiseer organismes verantwoordelik vir kernvrot in appels
Appelboere en appeluitvoerders ly groot verliese weens kernvrot, 'n erge naoes-siekte in appels wat deur sekere swamspesies veroorsaak word. Veral Red Starking-appels is vatbaar vir kernvrot wat deur 'n beskimmelde (mouldy) kern, droë...
Stellenbosch University
US verwelkom die wêreld vir SIAN 2019
Hoe hou ons die Universiteit Stellenbosch (US) internasionaal relevant, dog terselfdertyd toegewy aan Afrika? Hoe bevorder die Universiteit internasionale onderwys en bied personeellede en studente 'n internasionale ervaring? Na watter...
Stellenbosch University
US se landbouspan gaan Malawiese boere help
Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe en sy internasionale vennote gaan Malawi probeer help om planne te maak hoe om minder afhanklik van tabakboerdery te word. Die Fakulteit en veral die Departement Landbou-Ekonomie...
Stellenbosch University
US-Kameroen-vennootskap versterk MIV-navorsing
Danksy die Universiteit Stellenbosch se sterk skakeling met die res van Afrika spog die instelling met bilaterale ooreenkomste met 26 hoëronderwysinstellings op die vasteland. Hierdie vennootskappe, wat deur US Internasionaal se Sentrum vir...
Stellenbosch University
US Transformasie-indaba takel belangrike kwessies op kampus
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Transformasiekantoor het onlangs die jaarlikse institusionele Transformasie-indaba met die tema “All Voices" aangebied. Die tema is doelbewus gekies, aangesien dit twee betekenisse het: die eerste dat...
Stellenbosch University
US stel nuwe Visie en Strategiese Raamwerk bekend
“Ons visie is om Afrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit te wees wat wêreldwyd as uitstekend, inklusief en innoverend erken word, en waar ons kennis in diens van die samelewing bevorder." Só het prof Wim de Villiers, Rektor en...