7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Dubbele gradeplegtigheidsviering vir ʼn gesin van Maties
Prof Michele van der Merwe het die voorreg gehad om by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeweek nie een nie, maar twee dogters se grade aan hulle toe te ken. Enkele dae ná mekaar het Anke haar PhD-graad in Afrikaans en...
Stellenbosch University
Vooruitgang in KI kan wêreld help voorberei vir volgende pandemie
'n Artikel wat in die Nature-vaktydskrif verskyn het, gee 'n uiteensetting van hoe kunsmatige intelligensie (KI) 'n rewolusie op die gebied van navorsing oor aansteeklike siektes kan maak en pandemiese paraatheid aansienlik kan verbeter...
Stellenbosch University
Hoëvlakbesoek verseël US- vennootskap met Universiteit van Warwick
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Warwick in Engeland het formeel 'n omvattende en strategiese vennootskap bekragtig wat die reikwydte, impak en netwerk van beide instellings, binne hulle onderskeie streke en...
Stellenbosch University
Maties Sport se verbeterde hokkiegeriewe is gasheer vir 2025 USSA Hokkietoernooi
Die Universiteit Stellenbosch is Suid-Afrika se enigste universiteitsportterrein wat kan spog met drie waterbasiskunsgrasvelde Die 2025 USSA Winterkampioenskap is om die draai en die opwinding loop hoog by Maties Sport. Maties se studente...
Stellenbosch University
“Dinkbeeld: Smeltkroes”-beeldhouwerk voor die Endler onthul
’'n Nuwe beeldhouwerk getiteld Dinkbeeld: Smeltkroes (in Engels Crucible) is onlangs voor die Endlersaal in Victoriastraat by die Universiteit Stellenbosch onthul. Die kunswerk, gegiet in gepatineerde brons, is geskep deur die bekende Suid...
Stellenbosch University
Africa-Oxford-toekenning befonds nuwe navorsing oor bewustheid in gesondheidsberoepe
Die gesogte Afrika-Oxford (AfOx) Inisiatief Katalisator Toekenning is onlangs toegeken om 'n nuwe navorsingsamewerking tussen navorsers by die Departement Gesondheidsberoepe-onderwys (DGBO) aan die Universiteit Stellenbosch (US) en die...
Stellenbosch University
Gedenk ʼn Nalatenskap: Walter Parry Gedenklesing Spoor Dialoog oor Wetenskap, Geloof en Maatskaplike Geregtigheid Aan
Gemeenskapslede, alumni, akademici en studente het verlede week byeengekom om die lewe en nalatenskap van Walter Parry te gedenk by die tweede Walter Parry Gedenklesing, wat deur die Fakulteit Teologie, in samewerking met die Sentrum vir...
Stellenbosch University
Ingenieur-opvoeder leer jonges van chemie en chutzpah
Ons hop oor na Wes-Londen, waar ons Karien Botha raakloop. Dié voormalige ingenieur is deesdae 'n chemie-onderwyser, en boonop een van ons mees energieke en inspirerende vrywilligers. Karien se liefde vir die wetenskap, onderwys en die...
Stellenbosch University
2025-kohort Matiepreneurs in pylvak vir streeksronde in EOHO-intervarsity
Sewe studente-entrepreneurs aan die Universiteit Stellenbosch (US) het tot die streeksronde van Entrepreneurskapsontwikkeling in Hoër Onderwys (EOHO) se Entrepreneurskap-intervarsity 2025 deurgedring. Dit is die sewende jaar van hierdie...
Stellenbosch University
US Woordfees gaan van krag tot krag
Met beter kaartjieverkoping en bywoning as in vorige jare, gaan die Universiteit Stellenbosch (US) Woordfees steeds van krag tot krag. Die fees, wat Sondag (12 Maart) ten einde geloop het, het ook 'n besonder goeie teaterjaar beleef, aldus...