7445 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Sosiale impak deur Matie Gemeenskapsdiens en Vrywilligerdiens
Matie Gemeenskapsdiens (MGD) in die Afdeling Sosiale Impak het onlangs sy algemene jaarvergadering (AJV) gehou. Die AJV bied die geleentheid om te besin oor die afgelope jaar se werksaamhede en is 'n viering van die lewe van die mense wat...
Undergraduate Bursaries and Loans
Mediavrystelling: Aanlyn aansoeke om US-befondsingsgeleenthede vir 2026 nou oopgestel – voornemende voorgraadse studente
Die Universiteit Stellenbosch (US) nooi alle voornemende voorgraadse studente wat aan die vereistes voldoen uit om aansoek te doen om finansiële ondersteuning in 2026 deur middel van US-befondsingsgeleenthede (SUFO).
Department of Chemical Engineering
Chemiese Ingenieurswese Nagraadse Reeks: Bio-etanolproduksie uit voedselafvalfermentasie
Kelly Campbell, 'n Meestersgraadstudent aan die Universiteit Stellenbosch, pak Suid-Afrika se stortingsterreinkrisis aan deur voedselafval in bio-etanol te fermenteer. Haar navorsing optimaliseer bioomskakeling om organiese afval in...
Unit for Experiential Learning
Viering van Ervaringsopvoeders: Die Waarderingsmiddagete en Ubuntu-toekennings
Op 21 Oktober 2025 het die Eenheid vir Ervaringsleer, Sentrum vir Studentelewe en Leer, die Ervaringsopvoederwaarderingsmiddagete en Ubuntu-toekennings aangebied. Hierdie mylpaal-oomblik het die bydrae van ervaringsopvoeders en leervennote...
Department of Psychology
3de Staat van Suid-Afrika se Vadersverslag (SOSAF 2024)
3de Verslag oor die Staat van Suid-Afrika se Vaders (SOSAF 2024) bekendgestel.
Stellenbosch University
Ontmoet die nuwe voorsitter van die US Raad: Dr Nicky Newton-King
Dr Nicky Newton-King* is op 17 April 2023 as die 14de voorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch verkies – die eerste vrou om hierdie amp in die Universiteit se 105 jaar te beklee. Sy het met Desmond Thompson in 'n onderhoud...
Stellenbosch University
Musiekstuk oor aktivis Denis Goldberg op SIKMF te hoor
Die Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktivis en politieke ikoon Denis Goldberg sal by die 2016 Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees (SIKMF) sy lewensverhaal vertel in 'n nuwe musiekstuk deur die Suid-Afrikaanse komponis Matthijs van...
Stellenbosch University
’n Dag in die lewe: Georgenia Stam
Georgenia Stam , bestuurder van die Kliniese Opleidingsplatform op die Tygerberg-kampus sedert 2019, hou strategies toesig oor die kliniese opleiding van studente. Haar rol sluit die bestuur van verblyf, logistiek en veiligheid in om...
Stellenbosch University
Roxy se visier op Rio gestel
Om haar studies met haar loopbaan as Paralimpiese fietsryer te balanseer, is vir Roxy Burns (27) 'n groter uitdaging as om haar gestremdheid baas te raak. Roxy, wat tans haar honneursgraad in Opvoedkunde doen, ly aan Ataxia Telangiectasia...
Stellenbosch University
Dubbele gradeplegtigheidsviering vir ʼn gesin van Maties
Prof Michele van der Merwe het die voorreg gehad om by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeweek nie een nie, maar twee dogters se grade aan hulle toe te ken. Enkele dae ná mekaar het Anke haar PhD-graad in Afrikaans en...