7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Daniel Kahneman deur Universiteit Stellenbosch vereer
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (17 Maart 2016) 'n eredoktorsgraad aan die bekroonde sielkundige en Nobel-pryswenner, Prof Daniel Kahneman, toegeken. Prof Kahneman het die graad in absentia ontvang. Dr Koot Kotze, ontvanger...
Stellenbosch University
Uitstalling belig vroeë geskiedenis van Stellenbosch
ʼn Argeologiese uitstalling oor die vroeë geskiedenis van Stellenbosch is Dinsdag (23 Februarie 2016) by die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) geopen. Die uitstalling bevat meestal kulturele artefakte wat ʼn...
Stellenbosch University
Internasionale kollokwium oor spierfisiologie in Stellenbosch
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van KwaZulu-Natal (UKZN) was die gashere vir die vierde tweejaarlikse Indiese Oseaan-rand Spier Kollokwium wat van 24 tot 26 Januarie by die Asara konferensiesentrum buite Stellenbosch...
Stellenbosch University
Masiyile SSS leerders besoek Universiteit Stellenbosch
In die afgelope dekade het opleiding en onderwys 'n belangrike fokuspunt geword in veral opvoedkundig agtergeblewe gemeenskappe. Dit het ook beteken dat daar toenemend inisiatiewe geloods moet word om hierdie gemeenskappe te bereik en...
Stellenbosch University
Stellenbosch Universiteitskoor maak skoonskip by Koorspele
Die Universiteitskoor van Stellenbosch onder leiding van André van der Merwe, is die groot wenner by die agtste Internasionale Koorspele in Rusland wat Saterdag ten einde geloop het. Die US Koor het eerste plekke en goue medaljes in drie...
Stellenbosch University
Geobulletin: News from Stellenbosch Earth Sciences
Contribution for Geobulletin from Stellenbosch Earth Sciences For this issue, we have many interesting and significant things to report. Staffing Matters After two years, the Faculty of Science finally caught up with Professor Alex Kisters...
Stellenbosch University
Die Universiteit Stellenbosch verwelkom nuwe Maties
Nuwe Maties het op Donderdag (19 Januarie) na Stellenbosch gestroom, om by hul nuwe koshuise en PSO's verwelkom te word. Dwarsoor kampus kon mens sien hoe ouers swaar meubels help dra, of nuwe Maties in helder t-hemde wat die dorp saam met...
Stellenbosch University
Stellenbosch Bestuurskool: 60 jaar en verder
Geen Afrikaanse weergawe van die artikel.
Stellenbosch University
Geval van breinvliesontsteking by Universiteit Stellenbosch
Beste kollegas en studente Hieronder volg 'n belangringrike Universiteitsverklaring vir julle kennisname: Geval van breinvliesontsteking by Universiteit Stellenbosch Die gesondheid, veiligheid en welstand van alle personeel en studente...
Stellenbosch University
Vlak 4-waterbeperkings in Stellenbosch ingestel
Vanaf 1 Junie is Stellenbosch Munisipaliteit, net soos Stad Kaapstad, ook onderhewig aan vlak 4-waterbeperkings. Dít het 'n groot impak op hoe elkeen van ons water gebruik. Volgens die vlak 4-beperkings mag water slegs gebruik word vir...