7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US-studente wen hackathon met intydse alge-gebaseerde biosensor
'n Span nagraadse studente van die Departmente Mikrobiologie en die Stellenbosch University Waterinstituut (SUWI) het die eerste plek verower in 'n drie dag lange hackathon-uitdaging waartydens hulle 'n waterverwante besigheidsidee met 'n...
Stellenbosch University
Nadoktorale genote verkies nuwe komitee vir 2017
Die nuwe uitvoerende komitee van die Nadoktorale Genote Vereniging by Stellenbosch University vir 2017 is tydens die vereniging se sesde jaarlikse navorsingsimposium, wat op 27 Oktober 2016 by Lanzerac Wynlandgoed aangebied is, aangekondig...
Stellenbosch University
Huis ten Bosch brand geblus, studente veilig
Al die inwoners van Huis ten Bosch het huisvesting vir die nag nadat ’n brand omstreeks 19:00 Maandagaand (12 Augustus 2019) in die koshuis uitgebreek het. Die brand by die Huis ten Bosch-vrouekoshuis op die kampus van die Universiteit...
Stellenbosch University
“Waterkrisis” het meer as een oorsaak, sê waternavorser
Indien alle Kapenaars saamstaan en water bespaar, kan die water in ons damme nog vir dubbel die huidige geskatte periode voldoende wees. Só sê Dr. Willem de Clercq, ‘n waternavorser verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Water...
Stellenbosch University
US-inisiatiewe om water te bespaar
Die Universiteit Stellenbosch het verskeie intervensies om water te bespaar geïmplementeer - van die opvangs van gryswater vir hergebruik tot die grootskaalse uitrol van waterbesparende koppeling en toestelle. Hierdie intervensies, wat deur...
Stellenbosch University
US-kampusse moet nóg meer water bespaar
Die goeie nuus is dat studente en personeel aan die Universiteit Stellenbosch (US) reeds 30% minder water as in die ooreenstemmende tyd verlede jaar gebruik, en dat gerugte dat kampusse weens die waterkrisis gaan sluit, beslis nie waar is...
Stellenbosch University
US se droogte-reaksieplan werp vrugte af
Die Universiteit Stellenbosch(US) doen sy deel om aan die ernstige waterbeperkings te voldoen en het sy waterverbruik suksesvol met 45% verminder. Die US kon hierdie betekenisvolle besparing bewerkstellig deur 'n wye reeks innoverende...
Stellenbosch University
Trace & Save water navorser wat werk aan die Woodlands Dairy Sustainability Project
Algemene verantwoordelikhede: Pas die Trace & Save-stelsel van volhoubare landbou toe, wat die SWAN (grond, water, atmosfeer en voedingstowwe) stelsel gebruik, bewaring van biodiversiteit; en mense en dierewelsyn om volhoubaarheid op plase...
Stellenbosch University
Welkom aan 2021 se nuwe eerstejaarstudente in die Fakulteit Natuurwetenskappe
Die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch wil jou graag hartlik verwelkom as nuwe eerstejaarstudent van 2021. Ten spyte van al die uitdagings wat die COVID-19-pandemie en inperkingsregulasies aan ons gestel het, is...
African Microbiome Institute
4de Afrika Mikrobioom Simposium
Join the 4th African Microbiome Symposium 2026 in Stellenbosch, South Africa, advancing collaboration in microbiome research across Africa.