7445 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Herdink veerkragtigheid in die era van COVID-19
Met Oktober wat Geestesgesondheidsbewustheidsmaand in Suid-Afrika is, bied die Universiteit Stellenbosch (US) se Eenheid vir Psigoterapeutiese Ondersteuningsdienste (EPO) regdeur die maand aanlyn webinare aan wat gefasiliteer word deur US...
Stellenbosch University
US is gasheer vir BRICS-konferensie oor Wiskunde en Statistiek in 2021
Wiskundiges, toegepaste wiskundiges en statistici van Brasilië, Rusland, Indië en China sal in November 2021 in Stellenbosch bymekaarkom vir die vyfde internasionale BRICS-konferensie vir Wiskunde en Statistiek. Die Unversiteit...
Stellenbosch University
US se LaunchLab is top universiteitsinkubator in Afrika
Die Universiteit van Stellenbosch se LaunchLab is Woensdag, 6 November, aangewys as die top universiteitsinkubator in Afrika vir 2019/2010. Die toekenning is gemaak deur by UBI Global, die Stockholm-gebaseerde intelligensie maatskappy en...
Stellenbosch University
Ken jou status. #GetTested
Die Eenheid vir Gelykwaardigheid, in samewerking met HigherHealthSA, bied weer hul jaarlikse First Things First MIV toets-veldtog aan. Dit salvan 3 - 6 Maart 2020, van 09:00 - 16:00, in die VV-saal in die Neelsie plaasvind.Die jaarlikse...
Stellenbosch University
#USjeugdag: ‘Gryp universiteitsloopbaan aan as geleentheid om te leer en te groei’
Caitlin Laing, 'n derdejaar BA Regte-student, sê wanneer studente hul universiteitsloopbaan as 'n holistiese groei- en leerervaring aangryp, kan dit hul lewe verander. Gedurende Jeugmaand plaas ons die kollig op agt lede van die...
Stellenbosch University
US-wingerdkundeprojek oor klimaatsverandering verskyn op CNN
Die internasionale nuuskanaal CNN saai tans ‘n insetsel uit waarin ClimaVin, ‘n projek waarby wingerdkundiges en mikrobioloë van die Universiteit Stellenbosch (US) betrokke is, in die kollig is. Die projek bestudeer die impak wat...
Stellenbosch University
US verloor gewaardeerde en lojale vriend
“Nie net het die Universiteit 'n uiters knap raadsvoorsitter verloor nie, maar 'n besonderse gewaardeerde en lojale vriend van die Universiteit." So sê prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US)...
Stellenbosch University
SUNFin vier nuwe mylpale
Die SUNFin-projekspan het onlangs nuwe mylpale gevier nadat hulle onvermoeid gewerk het om die finansiële besigheidsprosesse in Oracle Cloud Financials (OCF) te karteer om aan die Universiteit Stellenbosch se vereistes en aan OCF se...
Stellenbosch University
Besinning oor 2022
Wanneer die meeste mense oor 2022 besin sal hulle die jaar waarskynlik beskou as dié waarin hulle probeer terugkeer het na 'n gevoel van normaliteit en die leefwyse wat hulle voor die wêreldwye Covid-19-pandemie geken het. Terwyl 2020 en...
Stellenbosch University
US-somerskool vier 20 jaar
Wat twee dekades gelede begin het as 'n geleentheid vir Amerikaanse studente om deur 'n drie tot vier weke lange akademiese program blootstelling aan Suid-Afrika te ontvang, het ontwikkel in 'n vlagskipgeleentheid op Universiteit...