7445 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Die kykNET Fiëstas-wenners voorspel ’n wonderlike Woordfees
Vir Woordfeesgangers beloof vanjaar se Fiëstas-wenners 'n ryk feeservaring. Al die groot wenners wat gisteraand by die 9de Fiëstas in die Kunstekaap-teater bekroon is, in Stellenbosch op die planke wees. Die kykNET Fiëstas vereer jaarliks...
Stellenbosch University
Toasties for Tummies-inisiatief
Die Universiteit Stellenbosch (US) maak gereed om 10 000 toebroodjies te berei by die opkomende Toasties for Tummies-geleentheid wat op 27 Julie 2018 by die Neelsie – boonste verdieping – op die Stellenboschkampus plaasvind. Die...
Stellenbosch University
US dankbaar vir skenking aan behoeftige studente
“Ons is dankbaar vir mense wat met ruimhartige skenkings dit vir ander moontlik maak om ʼn goeie opvoeding te kry. Ons bedank hulle omdat hulle help om die lewens van studente ten goedde verander." Met hierdie woorde het Prof Wim de Villiers...
Stellenbosch University
Hulde aan Sampie Terreblanche: legendariese ekonoom, geliefde lektor en kritiese stem
“Dit is met groot hartseer dat ek namens die Universiteit Stellenbosch ons diepe meegevoel betuig teenoor die familie van prof Sampie Terreblance,” het prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch gesê....
Stellenbosch University
PhD-konferensie in ekonomie ˈn eerste in die land
Die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die eerste PhD-ekonomiekonferensie in Suid-Afrika gehou. Dit is deur 23 PhD-kandidate van agt universiteite regoor die land bygewoon, wat aanbiedings gemaak het...
Stellenbosch University
#USjeugdag: 'Kap aan' sê US Koorlid Lauren Ramsay
Lauren Ramsay, 'n finalejaarstudent in Musiekopvoeding, sê al voel alles soms te veel om te hanteer, is daar altyd 'n rede om aan te hou en deur te druk. Gedurende Jeugmaand plaas ons die kollig op agt lede van die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
Internasionale netwerke laat vertaling gedy
ʼn Suid-Afrikaner, ʼn Italianer en ʼn Hongaar beland in ʼn Belgiese hawestad. Wat dalk na die begin van ʼn grap vol stereotipes klink was eintlik die begin van verrykende internasionale samewerking in vertaalkunde tussen drie jong akademici...
Stellenbosch University
SciMathUS bied ’n tweede kans om drome te bewaarheid
'n Tweede kans, gekoppel aan harde werk en die vasberadenheid om sukses te behaal, het daartoe gelei dat Phumeza Gova, 'n begunstigde van die SciMathUS-program, twee keer gedurende die Universiteit Stellenbosch se Desember 2019...
Stellenbosch University
US se interaktiewe kampuskaart ’n eerste in sy soort
Moet jy altyd vir rigtingaanwysings vra? Of sukkel jy om jou pad deur al die Universiteit Stellenbosch (US) se talle gebou te vind? Dan is die nuwe interaktiewe kampuskaart net wat jy nodig het. 'n Span van die US se Fasiliteitsbestuur in...
Stellenbosch University
US se Welgevallen-kelder wen vyf silwer medaljes in Veritas-toekennings
Ondanks 'n uitdagende jaar vir die wynbedryf in die land, het die Universiteit Stellenbosch se Welgevallen-wynkelder silwer Veritas-toekennings ontvang vir al vyf die wyne wat vir vanjaar se kompetisie ingeskryf is. Die vyf wyne is: 2019...