7445 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US se Altyd 'n Matie-film op die groot skerm
Ligte, kameras, aksie! Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n reeks dokumentêre kortfilms geloods wat die soeklig laat val op die persoonlike stories en ervarings van huidige studente sowel as oud-Maties. Die reeks, getiteld Altyd 'n...
Stellenbosch University
Die Matie vier 75 jaar
Die Matie, die Universiteit Stellenbosch (US) se studentekoerant, vier die maand sy 75ste bestaansjaar. Met die eerste uitgawe wat op 1 Augustus 1941 verskyn het, is Die Matie een van die oudste studentekoerante in die land. 'n...
Stellenbosch University
Bevordering van Globale Samewerking: Refleksies oor US se Strategiese Vennootskappe en Internasionale Inisiatiewe
As ons na die einde van die akademiese jaar kyk, moet ons besin oor die waarde van die skep van ruimtes vir internasionale samewerking. By die Universiteit Stellenbosch (US) stem dit ooreen met ons strategiese tema van "doelgerigte...
Stellenbosch University
MIV-studiedeelnemers skitter by VIGS 2024-konferensie
Twee jong vroue wat as babas aan 'n baanbrekende MIV-studie deelgeneem het, het onlangs 'n impak gemaak by die VIGS 2024-konferensie in München. Juliana Marais van Bellville en Kwezi Ndaba van Khayelitsha het albei 18 jaar gelede by die...
Stellenbosch University
US vereer vier rolmodelle met eregrade
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (9 Desember 2016) vier eregrade tydens die negende en laaste plegtigheid van die US se Desember Gradeplegtighede toegeken. Hierdeur gee die US erkenning aan uitnemendheid op ʼn verskeidenheid...
Stellenbosch University
Responsiewe en verantwoordelike internasionalisering werp vrugte af
'n Mens kan kwalik glo dat die akademiese jaar reeds die halfpadmerk bereik het. Deur die hele eerste semester van 2024 het die Universiteit Stellenbosch (US) voortgegaan om hom as 'n toonaangewende Afrika-universiteit met 'n wêreldwye...
Stellenbosch University
Opstelkompetisie bied studente die geleentheid om hul horison te verbreed
Nadat hy nie sy opstel vir verlede jaar se Schroders-opstelkompetisie betyds kon voltooi nie, het Ruan Erasmus, 'n meesterstudent in Ekonomie, daarvoor opgemaak deur die beste opstel vir die 2017-kompetisie in te dien. Dié opstelkompetisie...
Stellenbosch University
CP vaar die beste in hortologie
CP van der Merwe is vanjaar die ontvanger van die HORTGRO Science/Daan Strydom-toekenning vir die beste student in Hortologie aan die Universiteit Stellenbosch. In 2015 het hy as derdejaarstudent ook die Ballie Wahl-toekenning as die beste...
Stellenbosch University
10% Afslag vir personeel - Loopbaanadviesdienste (Graad 9, 11 en 12 leerders)
LOOPBAANADVIESDIENS Voornemende studente word gekonfronteer met 'n wye verskeidenheid program- en loopbaanopsies – beslis 'n voorreg, maar soms ook 'n dilemma wat tot heelwat kopkrap kan aanleiding gee. Die Universiteit Stellenbosch stel...
Stellenbosch University
Maties oorwinnaar in 'wedstryd van die eeu'
Nagenoeg 40 voormalige Springbokrugbyspelers wat ook vir die Universiteit Stellenbosch (US) uitgedraf het, was gisteraand (5 Maart 2018) getuies van ʼn goeie oorwinning van die Maroen Masjien oor die Ikey Tigers van die Universiteit van...